Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Crossing

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Terrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir River Crossing
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hannelie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C
Saam met vriende

Dankie vir die vriendelike ontvangs, het heerlik gebly. Kom graag weer!

Baie lekker gebly, rustig, netjies, skoon en luuks met 'n pragtige uitsig! Alles wat jy nodig het en lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, die plek is naby aan baie besienswaardighede.

Baie vriendelike behulpsame gasheer. Ons sal miskien net winter lakens voorstel vir die wintermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrike V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspannend.

Baie mooi uitsig, vriendelike gasheer, baie netjies en skoon. Baie dankie vir die lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rageni R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rageni R
Gesin met klein kinders

Beautiful place and we enjoyed our stay.

Beautiful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting and accommodation just needed some updating.

River Crossing is advertised as both B&B and self-catering but there is no breakfast at all. However we had shopped for provisions and with a gas cooker and braai we had no problems during loadshedding. Ryan, the manager was great and accepted that some updating was required inside the units and couldn't have been more helpful with any issues we had. Luckily for us, the vehicle we had rented had enough clearance for the track to the accommodation, some people could have problems. I did not drive at night due to the amount of potholes in the area, an issue which hopefully will be remedied sometime soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename blyplek!

Fantastiese wegbreek gehad, en die kersie op die koek was natuurlik die sneeu op die berge! Pragtige uitsig! Gasheer is tops. Blyplek is luuks en skoon. Fasiliteite is rêrig goed, en padoppervlak vanaf Winterton is rybaar, maar wees maar op uitkyk vir gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Crossing se terugvoer

Hi Kobus,
Dankie vir jou resensie, opreg waardeur. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Lekker dag en week.

River Crossing
Sakhile N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sakhile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great stay

Nice place. I am definitely coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelma O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en netjiese wooneenhede.

Skoon en netjies. Daar is moeite gedoen met die binnenshuis versiering en afronding. Leesstof van die omgewing is aangebied. Die eenheid het alles wat mens benodig en die uitsig vanaf die stoep en kamers is pragtig. Baie goeie waarde vir geld. Goeie ligging vir toeriste aantreklikhede in Campaign Valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 en 30 van Cathkin Plaas, D277, Champagne Valley, Sentraal Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99022e6842b528967acf89fe7e59f9e7233b38b11452cff5e2641e06057293914e2a667df9336e708ebc07826a1a270e2c8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Portion 7 and 30 of Farm Cathkin D277, Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957143433467 29.475988681528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem