Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

River House is op die oewer van die Keurboomsrivier geleë en is 'n onvergeetlike vakansiebestemming.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die 4 badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis, eetarea, 'n sitarea met 'n TV met Netflix en 'n stoep met die mooiste rivieruitsig.

Daar is 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel. Gaste is welkom om op die perseel te swem en vis te vang. Beddegoed, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, swem en fietsry in.

Keurboomsstrand is net 2 km van die huis af en Robberg Natuurreservaat is 11 km ver. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai Lughawe en dis 12 km van die huis af.

Slaapplek

’n Bespreking by River House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir River House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ec1e617a81452c409dc8a2d9143890cc2f159c963fd6a713389e545480743573e59ac3a812248858cd557b63599326445b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 1 Keurbooms Road Matjesfontein 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003015430175 23.402417036374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem