River of Joy
- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - River of Joy Off-ramp 213 on N1, Glen, Bloemfontein, 9302, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die River of Joy Country Guest House is 'n wegbreekplek in die natuur geleë op die Modderrivier, 1 km van die N1 af. Die gastehuis bied 'n gesinsvriendelike omgewing met klein plaasdiere, voëlkyk en 'n trampolien.
Verblyf beskik oor 7 ruim selfsorg-eenhede met private ingange.
Daar is ook ander geriewe op die perseel soos konferensie- of funksiegeriewe vir tot 35 afgevaardigdes.
Dit is ideaal vir reisigers langs die N1, 25 km noord van Bloemfontein in die Vrystaat. 'n Rusplek met 'n uitsig in 'n veilige en rustige omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, wasbak en mikrogolfoond toegerus. Verder is daar 'n TV, ondervloerse overhitting en elektriese komberse op die beddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer wat 'n bad het. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n yskas toegerus.
Ander geriewe sluit 'n TV, elektriese komberse en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas en tweeplaatstoof. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit elektriese komberse en ondervloerse verhitting in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is 'n oopplan-uitleg op die boonste vlak met 6 enkelbeddens. Die eenheid het twee en suite-badkamers met 'n stort.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, sinkplaat en 'n aparte oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 1 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Bertha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dubbelkamer
- Slegs verblyf
- Gesinskamer met Lugversorging
- Slegs verblyf
- Gesinseenheid met Lugversorging
- Slegs verblyf
- Gesinseenheid met Slaapplek vir 8