LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River Rock Guest House | LekkeSlaap
+95

River Rock Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

River Rock Guest House is aan die oewer van die Vaalrivier in die buitewyke van Parys.

Die verblyf beskik oor individueel versierde en gemeubileerde eenhede. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n lapa met braaigeriewe en sommige eenhede het uitsigte oor die rivier of die natuurskoon. Spesifiseer in navraag of jy 'n rivierfront-eenheid sou verkies.

Daar is talle voëlspesies en perde op die perseel en gaste mag dalk 'n leeu in die verte hoor brul. River Rock Guest House bied ook uitstekende geleenthede vir hengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Die dorpie, Parys, het 2 gholflandgoedere en 'n binnenshuise arena by die Vredefortkoepel waar perdeskoue en feeste gehou word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir River Rock Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKmvXEu3jAd4WEa8lFdmRvt0GBANg2IRR2tCUCc35jBbNIT0gm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -26.915531312282 27.432518005371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!