Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Song

Selfsorg
Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 7 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 1827, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 R1 867 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Song is teen die Buffelsrivier geleë en is slegs 320 m vanaf die strand in Pringlebaai. River Song is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Op die eerste verdieping is 'n klein leesarea, die slaapkamers en die badkamers. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon en het 'n dubbelbed. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n buitestort. Linne, handdoeke, duvets, matrasbeskermers, kussings en kussingbeskermers word voorsien. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die toonbank geniet word.

Die oopplan-sitarea het 'n lekker kaggel. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die rivier en omgewing. 'n Motorafdak is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Gaste kan hul eie kanoe saambring en met die rivier opvaar, of net kyk hoe die voëls nesmaak in die riete. Die dorpie van Pringlebaai word omring deur 'n verskeidenheid fynbos, voël- en dierspesies en dit kan als besigtig word deur die area te verken. Die baai is ideaal vir swem en snorkel en tussen Junie en Desember kan walvisse ook gewaar word.

Slaapplek

’n Bespreking by River Song sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir River Song
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 86

Jaar gelys 5

Ligging

  • Anne-weg 1827, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 1827, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dac847a413828450bd7bc80809df89329e81843e6e8aa9915a5804c888fd7a99ee7146b2cbcb55fa5d1bdbb5b8db03b8738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 867 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1827 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340564591264 18.834118097762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem