River Studio
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Barrydale, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
River Studio is in Barrydale, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat perfek vir sakereisigers of gaste is wat op soek is na gerieflike verblyf. In Barrydale sal gaste kan ontspan en die natuurskoon kan geniet.
Dié knus ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, kompostoilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.
Buite is 'n etenstafel met stoele en daar is ook 'n braai-area en 'n boma-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Penny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Van Riebeeck-straat 17, Barrydale, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink River Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Barrydale, 6520, Wes-Kaap