Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 32, D18, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

River View Farm bied verblyf op 'n werkende familieplaas in die Lidgetton-vallei in die Midlands Meander, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of toeriste. Let asb. dat om by die plaas uit te kom gaste deur die Lidgetton Valley-dorpie sal moet ry.

Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kothuis het 'n platskerm-TV en 'n kas. Die kombuisie is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar 'n etenstafel met stoele en 'n sambreel waar gaste die uitsig oor die omliggende plase kan inneem. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die rondawel is naby die hoofhuis. Daar is kinders op die perseel wat geraas kan maak van tyd tot tyd. Daar is ook troeteldiere op die perseel. Gaste kan hul eie troeteldiere saambring op versoek en op eie risiko. Die eienaar se troeteldiere sluit 'n rustige Rottweiler, energieke Jack Russell en skadelose Boerboel in.

Geen skoonmaakdienste is oor naweke beskikbaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by River View Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir River View Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracey-lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Plaas 32, D18, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink River View Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 32, D18, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bb2cced49bdf2ede5da2a3a13bbd6c6f82ee39dceeaf05d33c1e589586e750bb2de3e69dc5e62125a00e14f1832a5e49f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Farm 32 D18 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -29.443584771056 30.073112715036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem