Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie S - Mei 2024
Algehele gradering
Very good.
Dave & Elmarie M - Apr 2024
Algehele gradering
We will not be back, very disappointed at how things are run.
Lees meerHugo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor die rivier.
Francois L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjiese, aangename plek.
Ronel A - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer by die rivier.
Pamella T - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en goeie diens.
Leonie R - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike mooi plek teen rivier.
Christind G - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, ons bespreking datum geskuid sonder probleme. Heerlik gebly.
Patty P - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant stay marred by lack of soundproofing.
Jeanine M - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf!
Ryan V - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Cornelus T - Aug 2023
Algehele gradering
Good location.
Sarel K - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige slaapplek op die oewer van die Oranjerivier.
Myra C - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, niks besonders, foto misleidend.
Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Herculene S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, veilig, netjies en mooi.
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie bederf.
Gail F - Jul 2023
Algehele gradering
What a gem.
Julia H - Jul 2023
Algehele gradering
Braai at the river as the moon was rising - magic.
Bernard V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Sarel E - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing.
Charles H - Mei 2023
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
David G - Mei 2023
Algehele gradering
Beautifully located guest house on the banks of the Orange River. Warm and friendly hosts.
Geoff F - Mei 2023
Algehele gradering
Relaxing
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
Ebeth D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Berdine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n belewenis! Vriendelike mense en pragtige natuurskoon!
Jan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese akkommodasie.
Tina K - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf in skoon kamer.
Suretha J - Des 2022
Algehele gradering
Aircon foutief in Upington.
Glynis S - Des 2022
Algehele gradering
A convenient stay, although the centre of Upington is not what it was.
Kenneth B - Des 2022
Algehele gradering
Great service.
Kate J - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Koos D - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Amanda H - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil riverside oasis.
Gert K - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Elsa D - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi, veilig en skoon.
Morne B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, baie mooi en rustige atmosfeer.
Riverbank Lodge se terugvoer
Hallo
Ek is bly dat julle, julle kuier by ons geniet het. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Riverbank lodge
Gerda M - Jun 2022
Algehele gradering
Stil, veilig, gerieflik, stylvol en baie goeie ligging.
Riverbank Lodge se terugvoer
Hallo
Ek is bly julle het die kuier geniet.
Groete
Maria
Robert D - Mrt 2022
Algehele gradering
Suitable accommodation for our purpose.
Deon G - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was besonders!
Susan B - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige aand teen die mooie Oranjerivier.
Caldene L - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Kenneth B - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful view and the staff is great.
Riverbank Lodge se terugvoer
Hello Kenneth,
I am very glad that you enjoyed your stay with us. I do hope to welcome you back at Riverbank lodge in the future.
Regards,
Maria
Hannes M - Okt 2021
Algehele gradering
’n Lewe naby rustigheid.
Kerry L - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Francois N - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging, wonderlike en vriendelike persone wat daar werk.
Maireen K - Feb 2021
Algehele gradering
Rivierfront was fenominaal, visarend wat roep het dit uitsonderlik gemaak. Skoon en netjies.
Lida V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring in pragtige huis en lowergroen grasperk teen rivier.
Pratap R - Des 2020
Algehele gradering
Great Location! Quiet and safe but cleanliness and customer service needs serious improvement!
Lees meerRiverbank Lodge se terugvoer
Dear Mr. Pratap,
I have been thinking a great deal about your review. We do our utmost best to ensure that all rooms are clean and ready when our guests arrive. My lady did tell me about the leftover food of the previous guests in the fridge. She did say she was sorry - it was her mistake. We follow a six-weekly pest control schedule. My apologies for the odd few that always getaway. I must state that you traveled with your dog and as such, we need to do a good cleaning of rooms when guests with pets check out. You also did instruct the cleaning personnel not to clean or come near your room during your stay. The garden boy was even instructed not to cut the grass. We suspected you needed your privacy. You wanted to check out at 13h00 on a weekend. Sorry - but that cannot be done. We did explain this to you, the cleaning staff does not leave at 10h00. As with everything in life sometimes stuff does not work. The same with gate remotes. I am truly sorry if you found our lady on duty unapologetic. She always does her best to keep all guests happy, and she does receive quite a few compliments for that. During your visit, most attractions were closed due to Covid.
Again my sincerest apologies that you did not have a good time with us.
Riverbank lodge
Sandra P - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties. Die beste!
Gerda P - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Stefan S - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike plek!
Jannie V - Okt 2019
Algehele gradering
Die rustigheid en die natuurskoon langs die rivier is net ongelooflik.
Riverbank Lodge se terugvoer
Beste Jannie,
Ek is bly ons kon jul kuier in Upington gemaklik maak. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete
Riverbank Lodge
Sonja D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustigheid langs die rivier avontuur met baie voel lewe! Hulpvaardige en baie goeie kliëntediens! Kamers is netjies toegerus.
Riverbank Lodge se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Riverbank lodge
Alice O - Mrt 2019
Algehele gradering
Teleurstellend!
Riverbank Lodge se terugvoer
Beste Alice,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons poog om te alle tye die regte indruk te skep by ons gaste. Die foto's van Riverbank Lodge op ons webwerf en dus ook op LekkeSlaap se webwerf is presies dit wat ons dit bied. Ongeag daarvan, het ek weer die foto's nagegaan. Daar is foto's van alle kante van die perseel en ook 3 foto's waar die rivier in die agtergrond gesien kan word.
Ek vermoed dat jy gedink het die gebou wat jy sien is die eenheid waarin julle gaan slaap. Julle was in Kamer 14, wat ook op die foto's sigbaar is. Dit is die kamer met die geel dekens oor die bed.
Ons is 'n bed en ontbyt lodge met 12 kamers waarvan die grootte wissel van 30 tot 45-vierkante meter. Ek glo uit die foto's kan u aflei om en by hoe groot die kamers is. Ja, die meeste badkamers het slegs storte, maar is tog die wat groter is as ander.
As ons in kennis gestel was van probleme met die leeslampie, sou ons met graagte vir jou 'n ander leeslampie gegee het.
Wat die ontbyt aanbetref: ons bedien 'n standaard Engelse ontbyt. Wanneer gaste langer bly en vra vir afwisseling, doen ons dit met graagte. Ons wil elke gas graag tegemoet kom al is dit nie altyd moontlik nie.
Groete,
Maria
Ian F - Feb 2019
Algehele gradering
Very pleasant and good restaurant nearby.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam en goeie restaurant daar naby.
Baie flink en vriendelike personeel. Goed-toegeruste kamer met 'n fantastiese uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jorita F - Jan 2019
Algehele gradering
Swak.
Morné R - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Venetia S - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Riverbank Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete
Riverbank Lodge
Rentia L - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties op die Oranje!
Riverbank Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly dat julle lekker gebly het.
Debbie V - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Onvergeetlikke kuier.
Thea V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful and peaceful place to stay in.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike en rustige plek om in te bly.
Baie mooi kamers, skoon, veilig, rustig, lieflike uitsig oor die rivier. Net was ons nodig gehad het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ap C - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Riverbank Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Wees verseker dat ons poog om elke gas se verblyf by ons so aangenaam moontlik te maak.
Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.
Groete
Maria
Kirsten D - Aug 2017
Algehele gradering
Rotte in die dak, eienaar gee nie om nie.
Riverbank Lodge se terugvoer
As eienaar bestuurder van Riverbank lodge in Upington wil ek graag benadruk dat Riverbank lodge 'n streng plaag beheer program volg, wat insluit rotte, muise, kakkerlakke, en miere. Ons poog om vir elke gas 'n absoluut skoon en netjiese kamer te gee.
Die oggend wat hierdie betrokke gas oppad uit was het ek haar gegroet en gevra of alles reg was tydens hul verblyf. Sy het my toe ingelig dat sy gedurende die nag rotte in die dak gehoor het. Ek het haar gesê dat ek geskok is, juis omdat ons wel plaagbeheer toepas, en kon dit nie miskien die duiwe wees nie. En ek het haar toe verseker dat ek sal ingaan op die saak, wat toe wel gedoen is. Ek het haar ook gesê dat ons ons bes probeer om alles so skoon, netjies en gemaklik te maak vir elke gas, maar as daar 'n probleempie insluit en gaste ons nie inlig daarvan nie dan kan ons dit nie reg stel nie.
My antwoord is dus dat ons by Riverbank lodge poog op 'n daaglikse basis om ons gaste gelukkig te hou en vir hulle 'n skoon en netjiese kamer te gee. Ons is trots op ons plek en hoop om nog vele gaste tevrede te stel.
Dankie
Maria
At V - Mei 2017
Algehele gradering
Een nag se slaap langs die groot rivier.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Susan D - Okt 2016
Algehele gradering
'n Ongelooflike en heerlike ervaring in julle gastehuis.
Riverbank Lodge se terugvoer
Hallo Susan,
Baie dankie vir die positiewe woorde. Ons poog altyd om elke gas se verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Ek is baie bly dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het.
Sien julle volgende keer.
Groete
Riverbank lodge
Monique L - Des 2015
Algehele gradering
Tans sal ek dit nie aanbeveel nie, aangesien daar instandhouding is wat moet plaasvind.
Lees meerJohan B - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Kim C - Sep 2015
Algehele gradering
Great location, clean but dated rooms.
Lees meerIzelle E - Apr 2015
Algehele gradering
Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Verblyf netjies en skoon.
Pieter V - Nov 2014
Algehele gradering
Goed geleë. Rustige atmosfeer.
Annemarie R - Aug 2014
Algehele gradering
Kort, aangename verblyf.
Trienie C - Aug 2014
Algehele gradering
Goeie ontvangs en diens met 'n heerlike ontbyt!
Stefan M - Jul 2014
Algehele gradering
Stil, netjies en baie rustig
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budlerstraat 20, Upington, 8800, Noord-Kaap