Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbed Africa

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 9 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Riverbed Africa is in die berge van die Mount Anderson Wateropvangs- en Natuurreservaat naby die Spekboomrivier in 'n luisterryke omgewing. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers en by 'n kampeerplek.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Daar is 'n glanskamptent geskik is vir 2 gaste, en 'n kampeerterrein vir nog 6 gaste. Daar is 2 afgeleë kampeerterreine wat slegs via 4x4 bereik kan word. Die huis het ook 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook WiFi, 'n braai-area, terras en 'n tuin wat gaste kan geniet.

Die glanskamptent is langs die Spekboomrivier geleë en dit is 'n ideale plek om uit die stad te ontsnap en te herlaai. Die glanskamptent het nie elektrisiteit nie, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 tente. Een tent het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders, die tweede tent het 'n dubbelbed vir 'n paartjie en 'n stapelbed vir 2 kinders, en die derde tent is die kombuis wat met 'n gasvrieskas met 'n eenplaatgasstoof toegerus is. Die glanskamptent het 'n stort toilet, wasbak, warm water, 'n wasarea en braaigeriewe. Daar is 'n tweede braai-area met 'n ingeboude tafel en stoele langs die Spekboomrivier. Die glanskamptent is slegs met 'n 4x4 bereikbaar. Die glanskamptent word vir fikse natuurliefhebbers wat die buitelewe geniet, kunsvlieghengel en hou van stap aanbeveel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Riverbed Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Riverbed Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8af2eee1ab12d8341a17442f19df4e62994861c6f59adf4d2d21fd872abf6127d691a9ce27a5fc4abad9af5c171dd8ec338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Mount Anderson Catchment and Nature Reserve 15 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.039589 30.533637
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem