Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Cottage 1

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverbend Cottage 1 is 'n knus woonstel op die grondverdieping van die eienaar se eiendom. Dit is in Wilderness geleë en is slegs 'n klipgooi van Wilderness se strandmeer af. Dit is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuin met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die area bied verskeie aktiwiteite, soos voetslaanroetes, kajakvaart, valskermspring op die Tuinroete, branderplankry, visvang en pragtige strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverbend Cottage 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Riverbend Cottage 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 49

Jaar gelys 5

Ligging

  • Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverbend Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat 436, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07757d66fe8dfeb0cb216463722d204415f97d04d5af19aef1968346c31639b2f890557d06b8b9df3732435d65fbfd32fe31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 436 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.994254802635 22.584934766745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem