Rivergate Potters Shed Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rivergate Potters Shed Cottage bied gerieflike verblyf op 'n werkende plaas aan die oewer van die Kleinrivier, net 2 km vanaf Stanford. Dit is die tuiste van 'n verskeidenheid plaasdiere, insluitend alpakkas, hoenders en miniatuurdonkies.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel, en dit lei na 'n privaat stoep met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n privaat tuin met 'n KolKol-houtvuurbad.
Die verblyf spog met 'n groentetuin wat die gastehuis en restaurant voorsien, wat gaste 'n kans bied om aan vars en organiese produkte te smul. Die restaurant op die perseel is oop vir middagete op Saterdae, en bedien heerlike etes. Verder kan gaste braaimandjies, kaasborde of ander maaltye bestel om in die gerief van hul eie kothuis te geniet.
Gaste het toegang tot die rivier, waar visvang, swem, kanovaart en staan-roeiplankry geniet kan word. Gaste kan die bekoorlike dorpie Stanford, net 'n entjie verder, verken met oulike winkeltjies, galerye en eetplekke. Die area bied ook geleenthede vir natuurwandelings, voëlkyk en wynproe by nabygeleë wingerde.
Slaapplek
’n Bespreking by Rivergate Potters Shed Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Bianca Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 1
Maande gelys 12
Ligging
- Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom