Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverman Cabin Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ernst H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely great. Amazing stay and great hosts. Loved the quietness and fishing. Lovely place. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariane H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent place fully recovered. Brilliant place, friendly, peaceful. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustigheid vanself. Hierdie is 'n plek om aan te beveel. Ons het net een nag oorgeslaap, maar alles is daar wat mens benodig. Die binne kaggelvuur in die winter is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

If was comfortable and peaceful. Peaceful setting, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euliza P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Good and necessary. We had such a good stay. It is a bit far out of Dullstroom, but that allowed us to fully unwind and get a proper rest! Our fur baby loved it more than us, with space to run around and dams to cool off a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Riverman Cabin Country Lodge
Good day Euliza, Thank you for your kind words. We are glad that you rested well and that the fur babies had a good break away too.

Thato R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

A peaceful and serene farm cabin stay. A peaceful and serene farm cabin stay. The cabin is even better than the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Honde-vriendelik, netjies skoon en beautiful natuurskoon! Ons het 'n fantastiese tyd gehad saam met die gesin oor die Vadersdag lang naweek. Die eienaars was ongelooflik hulpvaardig, die natuurskoon en stilte was amazing. Die lodge was baie skoon met 'n goed toegeruste kombuis, die elektriese komberse op die beddens was 'n groot verrassing en vir seker 'n goeie belêing vir die koue maande. Dit was miskien bietjie ver vanaf Dullstroom af, maar die stilte en natuurskoon was die moeite werd. Ons honde kinders was geen probleem vir die ander besoekers nie en selfs die bure se hond het oor die naweek by ons kom tuis bly (ons braai vleis was seker lekkerder!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Riverman Cabin Country Lodge
Thank you so much for the lovely words. We are thrilled that you enjoyed your stay with us and that your fur-baby made a friend. Your braai meat was most certainly the best in his opinion. We hope to see you back soon.

Juandre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

A bit unhappy as what was advertised was not received. It was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Riverman Cabin Country Lodge
Good day Juandre, Thank you for your feedback. To assist us in improving our customer satisfaction, please advise what was advertised that you did not receive so that we can immediately rectify this.

Alet L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Baie lekker. Pragtige uitsig op dammetjie. En lekker staproete. Baie baie lekker. Lekker baie breekgoed sodat mens twee keer kan eet sonder om skottelgoedmasjien aan te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Peaceful. Great place, terrible road to get from Dullstroom to the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3284df4bf3d98c3aa794a535b2455aacd2d3424728cc7fd70a26334d02264b09ec5da25f230ee223cca57c2417d635ab04dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.268489142878 29.975526637236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang