LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverman Cabin | LekkeSlaap
+97

Riverman Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Let wel dat die pad wat na die instansie lei maklik glad kan word na die vloede en hoë reënval. Dit word dus aanbeveel dat gaste gebruik maak van 'n voertuig met 'n hoë-grondvryhoogte. Ons is in Tonteldoos, 30 km grondpad vanaf Dullstroom (20 km grondpad as jy deur Middelburg/Stoffberg ry). Ons vra dat gaste asb. stadig sal ry en op hul hoede sal wees op dié grondpaaie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

3 maand voor die inklokdatum: 80% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 30% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 'n maand voor die inklokdatum: Geen terugbetaling.

was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlYjRhZDNiLWZmMzUtNDVhOC04NGI5LTg0YmYzMDkxZTExZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R514  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.268489142878 29.975526637236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!