Rivermead Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rivermead Accommodation is 'n gastekamer op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed aan die Nahoonrivier in Nahoonvallei, Oos-Londen. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Verblyf word in 2 oopplan-gastesuites gebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste en 'n kind op 'n matras op die vloer het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV en kombuisie met basiese geriewe, soos 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rivermead Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za