+26
Selfsorg in Stilbaai

Riverridge LifeStyle Farm Tiny House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

10/10. Wonderlik - rustig en ontspannend. Grondpad oppad na bestemming het 'n paar steil bulte, maar sal nie 'n probleem wees vir bakkie of SUV (ons het met 'n kar gery). "Hot tub" was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Izelle and Coutenay have a hidden gem they have chosen to share. It was an awesome experience! The hospitality from arrival, and should you require anything whilst there was fantastic. The farm life brings about a tranquility and relaxation; you feel as if you're in another world. The three horses are super friendly should you choose to say hello. The river and canoe we were allowed to use was an added bonus, a little morning exercise before slumping into the couch with your book for the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dhg G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Plaaslewe, oop ruimtes en asemrowende natuur. Verskriklik lekker, en die plaaslewe met al die diere het die deurslag gegee vir 'n fantastiese tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful. Private. Peaceful, private, very well equipped off-grid farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vrede. Baie lekker gebly! Huisie is baie lekker en die natuur is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Beautiful location with a farmstyle feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia L
1 nag
4.8
Jun 2025

Tranquil and so peaceful. Really amazing! Small and cozy, safe and on the river edge. It's peaceful and tranquil, and you can wake up without an alarm, just to the sun rising or the birds chirping. Good directions given by the host, who was so friendly and helpful. Beautiful little house to get away from the hustle and bustle of city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chené D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Pragtige ligging, vriendelike gashere en baie netjiese verblyf! Ons het 'n heerlike aand by Riverridge spandeer - ons sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Die toilet het ons baie afgesit en die hottub het amper 6 ure geneem om warm te word. Pragtige omgewing, natuurskoon en opset.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Superb, we loved it! Cozy and quiet, just what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Riverridge Lifestyle Farm GK33, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01eafe6ed3114afe8c3b4a607d91827f97186c9cde83f0f31f4557b6d83a5dc3ca305ed3a9b183d43267a00e76397f270185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Riverridge Lifestyle Farm GK33 Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.3108653 21.3240206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang