Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Riverside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
William P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir seker.

Heerlik stil, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merv W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merv W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

OK. Nice view from room. Safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kendall C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kendall C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall stay was really nice. However, the kitchen is very small and awkward to work in. We made 2 very simple meals, but even that wasn't the easiest. The kitchen sink is very small and a bit impractical to use. You can't really fit dishes in the sink. But other than the awkward kitchen, it's a very nice place and very relaxing.

The hosts were helpful, but there were also a few basics missing from the cottage, like cooking utensils and two-prong plugs to charge phones. But after asking the host, she accommodated us with what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging. Naby see, verskeie staproetes, eetplekke en wynroete.

Ja! Die incheck was net 'n probleem om 'n vrou in die hande te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

We will certainly be returning. Beautiful setting, tasteful decor and great location to explore area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Cottage se terugvoer

Thanks for your review Wendy, we are always happy to receive good ratings and reviews.

Riverside Cottage
Neil J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opwindende stil en lekker ondervinding.

Fantastiese plek omring met baie natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Sal weer gebruik indien ons langer as 'n naweek bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, privaat.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Saans het ons rustig op die stoep gesit en 'n drankie gedrink, heeltemal privaat, alhoewel die woonhuis reg langs die kothuis is. Dit is slegs die waskamer se venster wat naby die kothuis geleë is en ons het nooit iemand daar opgemerk nie. Alles in die kothuis was netjies en met groot smaak uitgekies. Ons was stapafstand van restaurante en die area is baie veilig. Ons sal beslis weer gebruikmaak van die verblyf wanneer ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig deur die groot vensters op die groen gras en berge skep 'n baie rustige atmosfeer. My kuier was kort, maar dis die ideale plek om af te skakel en rustig te word.

Ruim eenheid en goed ingerig met alles wat mens nodig het. Keurig, netjies en skoon. Salig met die natuurskoon en stilte. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hermanus is altyd ons gunsteling kuierplek omdat dit maar 45 min se ry vanuit Somerset-Wes is en lekker sentraal is. Ons love die country craft market met al die interessante eetgoed en atmosfeer. Jy ontmoet dierbare mense!

Riverside cottage is een woord: asemrowend! Daar word baie mooi na alles gekyk en ongelooflik goed na die omringende area gekyk waar jy bedien word met’n kleurvolle tuin. Die smaakvolle swembad en braai-area spreek van gehalte en kwaliteit. Regtig baie stylish, maar ook warm en huislik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid baie geniet.

Dit was 'n rustige kuier en ons het dit baie geniet. Die WiFi en selfoonopvangs was maar net baie swak a.g.v. die ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A spotless, sunny-bright cottage set in a beautiful garden. Very peaceful. Will return again for sure.

I think the only thing I would change would be to put up a gate between the cottage patio and the main house, giving privacy to the cottage's patio as it's overlooked by the house windows. And the sink is a bit small for a week's stay. But the cottage is lovely, the bed was divine, more comfy than our own. A lovely find. Hope to return again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Cottage se terugvoer

Hi Lynne,
Thank you so much for your review. We will look into your suggestions; thank you for your feedback and hope to see you again sometime.
Regards,
Carol

Riverside Cottage
Regardt P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie, baie netjies en veilig.

Perfek vir 'n naweek vir 2. Veilige plek met veilige parkering. Naby genoeg aan als. Sal defintief die plekkie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b520d2df76fde816e1d15158cb5e1daab066a430fbc03738b9ce95c6fab626a22d22e6d256d2ab191f8f76cd99ef58fe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408804603154 19.197640403041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem