Riverside Country Estate 16A

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 16A bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n stil toevlugsoord en spog met uitstekende mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n solderkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en etenstafel. Die eenheid het 'n TV met Openview HD en 'n braai-area is beskikbaar.

Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 16A sluit in:

1 x Dubbelbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 16A gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za