Riverstill Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverstill Guest Farm skuil in 'n vallei teen die Groot Maricorivier, net 6 km buite Groot Marico. Hier sal jy rus en vrede in die natuur ervaar.

Daar is 4 plattelandse gastekothuise wat oor die plaas versprei is en privaatheid en ontspanning bied. Elke eenheid het selfsorggeriewe en beskik oor 'n kaggel en braai-area. Ander geriewe sluit elektrisiteit, elektriese geisers en gasstowe in. Elke kothuis het ook 'n stort. Bring asb. jou eie handdoeke en hout saam.

Doendinge in die omgewing sluit swem in die rivier, voëlkyk, voetslaan, piekniek en visvang in. Jy kan ook 'n skilderagtige roete in die omgewing aanpak en die Marico-oog besoek - die bron van die rivier is wat deur die plaas vloei.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverstill Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za