LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverstill Guest Farm | LekkeSlaap
+33

Riverstill Guest Farm

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Riverstill Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Iris V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Besonderse plek vir natuurliefhebbers. Akkommodasie eenvoudig maar voldoende toegerus. Was so bietjie teleurgesteld in die toon van die inligtingspamflet in die kombuis. Andersins baie aangenaam.

Vic V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vic V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet in die rustigheid van die natuur. Sal beslis weer gaan.

As jy stilte en rustigheid geniet, is dit die plek vir jou. Dit is vir ware bosliefhebbers wat nie te veel gepla is oor fraai tierlantyntjies nie. As jy mal is oor Dullstroom of Clarens, bly liewer weg.

Cecile K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Innerlike vrede.

Rustigheid, pragtige omgewing.

Johan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rus en vrede.

Baie netjies en skoon, baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Heerlike koffie by die eienaar Jacques. Lieflike honde. So rustig in die natuur en mooi prentjiemooi. Perfekte naweekwegbreekplek sonder enige invloed van buite af soos fone en TV's. Baie dankie Jacques.

Carina L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L
Saam met vriende

Dit was ongelooflik!

Maak planne om terug te gaan!

Tendai M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tendai M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem.

A wonderful place in the middle of nowhere. Ideal for nature lovers and those who want to unwind, meditate and create lasting memories.You need to carry all your food provisions, otherwise you have to hunt or fish for food!

Lynn H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn H
Saam met vriende

Riverstill is as beautiful as always.

We love staying at Riverstill. Fortunately we like dogs, but guests should be warned that they take over the house, couches and beds! The gas oven is dangerous and my guest burned his hand seriously in re-lighting it when it went out. It would be an added bonus if the canoe was in better condition. However, we had a wonderful weekend in this paradise.

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Landgoed, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlNDc3YTY4LWI5ZTktNGRhYi05M2QyLTU0NTE0NzIwZjAzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Vergenoeg Estate Groot Marico 2850 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.64325 26.429111111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!