Riversun Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Gerrit S - Mei 2024
Algehele gradering
Great value, great location.
Lees meerRiversun Retreat se terugvoer
Gerrit and his partner were lovely, friendly guests, an absolute pleasure to host! Enjoy the remainder of your adventure and holiday Gerrit! Hope to see you again soon! Kind Regards, RiverSun Retreat, Jenny
Bonny G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, mooi, te ver vanaf die grens, slegte pad.
Lees meerRiversun Retreat se terugvoer
Bonny, dankie julle was pragtige gaste en dankie vir jou terugvoering. 'n Spesiale dankie dat julle jul eenheid netjies agtergelaat het.
Die pad was weliswaar op sy slegste, en is eers laasweek pragtig geskraap. Ek sal enige tyd plekke nader aan die grenspos aanbeveel.
Bonny, hoop ons sien julle gou weer vir 'n heerlike wegbreek uitspan vakansie!
Daleen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Anthea A - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Bonnine C - Jan 2024
Algehele gradering
Kuier was lekker, awesome view. Sal dit aanbeveel.
Leighann G - Des 2023
Algehele gradering
Off the grid.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you Leighann! You and your partner were absolutely amazing guests! A special thank you for leaving your unit immaculately clean and tidy! Kind regards, RiverSun Retreat, Jenny
Maggie F - Des 2023
Algehele gradering
A challenging drive, but worth it to reach heaven on earth. We'll be back!
Lees meerWillem V - Okt 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies, niks om oor te kla nie.
Riversun Retreat se terugvoer
Willem se groep was wonderlike, vriendellike gaste wat ons eenhede pragtig skoon en netjies agter gelaat het. 'n Hartlike dankie vir julle netheid.
Ons hoop om julle almal gou weer vir die volgende avontuur/vakansie te verwelkom.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny en Span
Leon T - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, baie netjies.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Leon, julle was baie aangename gaste en 'n spesiale dankie vir die netjiese toestand waarin julle, jul eenheid gelaat het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom vir julle volgende uitspan en avontuur.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny en Familie
Rudi F - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf langs Oranjerivier.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Rudi! Julle was baie aangename gaste!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Kobus, julle was ongelooflike gaste! Baie dankie dat julle, jul eenhede so pragtig netjies gelaat het, word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer vir die volgende vakansie.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Elsa K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier by 'n pragtige plek.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Elsa, julle was ongelooflike gaste!
Hoop ons sien julle gou weer in die mango seisoen!
Anita V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike ligging.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Anitha, julle is 'n pragtige gesin en julle was lieflike gaste!
Dankie dat julle die eenheid so pragtig gelaat het.
Hoop ons sien julle gou weer vir die volgende vakansie.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Marné O - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, wonderlike natuurskoon.
Riversun Retreat se terugvoer
Goeie middag Marné, baie dankie.
Julle was ongelooflike uitstekende gaste, vriendelik, bedagsaam en super netjies. Baie dankie dat julle jul eenheid so pragtig skoon gelaat het. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendellike Groete van RiverSun Retreat in Namakwaland,
Jenny
Meinhardt E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Riversun Retreat se terugvoer
Goeie môre Mynhardt. Baie dankie, julle was wonderlike vriendellike gaste gewees. Ook 'n groot dankie dat julle jul eenheid so pragtig netjies en skoon gelaat het.
Die munisipale padskraper skraap vanaf die 15de tot die 19de Mei die Vioolsdrift pad weer en die takke op die openbare pad is ons al van gister af besig om weg te snoei. Baie dankie vir jou terugvoering.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Janice T - Mrt 2023
Algehele gradering
The establishment is in good shape.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you Janice, you were lovely guest.
Stephen W - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en afgesonder.
Lees meerRiversun Retreat se terugvoer
Stephen, baie dankie dat julle RiverSun Retreat gekies het vir julle akkommodasie. Julle was uitstekende gaste. Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom. Vriendellike Groete. RiverSun Retreat. Jenny
Louise K - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Calvin G - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Calvin. Julle was oulike en bedagsame gaste. Hoop ons sien julle gou weer.
Emmanuel S - Des 2022
Algehele gradering
Very nice!
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you so much Heinrich. It was such a pleasure to have hosted your lovely family. Hope to see you soon again.
Christiane F - Okt 2022
Algehele gradering
Convenient, clean and peaceful.
Riversun Retreat se terugvoer
Christiane, thank you for your review. You were absolutely fabulous guests. Hope to see you soon again.
Jaen S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie, Jaen.
Julle was uitstekende en vriendellike gaste.
Hoop ons sien julle weer!
RiverSun,
Jenny
Anscha Z - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful, tranquil spot next to the river.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you, Anscha.
You were lovely friendly guests.
Hope to see you again.
Lots of love.
RiverSun Retreat,
Jenny
Trish B - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful surroundings.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you Trish, you were a lovely guest.
Hope you come back soon.
RiverSun Retreat
Jenny
Karin S - Aug 2022
Algehele gradering
Op pad Richtersveld toe naby Vioolsdrif.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie, Karin.
Julle was baie oulike en vriendellike gaste.
Hoop ons sien julle in die nabye toekoms.
Riversun liefde,
Jenny
Inus H - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker net jammer ons het so laat daar aangekom en vroeg gery, so kon nie die mooi omgewing waardeer nie. Die laaste stuk van die grondpad was sleg gewees, maar sal terugkeer in die toekoms.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you, Inus for your lovely review.
It truly was such a pleasure to host your lovely family.
Very much appreciated.
We hope to see you in the near future again.
Kind Regards,
RiverSun Retreat,
Jenny
Carolyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing location and friendly hosts.
Lees meerRiversun Retreat se terugvoer
Thank you for your excellent review Carolyn.
We loved hosting you and your lovely, very friendly family.
We hope too see you soon again.
Kind Regards,
Jenny
Raynard C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Raynard! Julle was voorwaar lieflike en baie oulike gaste!
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Raymond D - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en rustig.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Raymond! Julle was voorwaar uitstekende gaste!
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendellike Groete
Jenny
Brittney K - Jan 2022
Algehele gradering
The perfect place to unwind and make yourself at home.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you Brittney! It was such a pleasure to host you all! You were excellent guests! We hope to see you again soon.
Kind Regards
RiverSun Retreat
Jenny
Lize D - Des 2021
Algehele gradering
Uitmuntend.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie, julle was ongelooflike Gaste!!!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Shanon-leigh C - Nov 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you Shannon-Leigh! You were lovely guest's!
We hope to see you soon!
Kind Regards
RiverSun Retreat
Jenny
Jackie B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese, ontspannende wegbreek!
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Jackie! Dit was heerlik om julle te kon verwelkom en te akkommodeer. Julle is 'n pragtige gesin!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Pieter D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Pieter! Dit was heerlik om julle hier te hê!
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Deborah T - Sep 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you, Deborah!
We enjoyed you so much, as you have been excellent, friendly, and kind guests.
Thank you for leaving your chalet immaculately clean! It truly was a pleasure to host your family.
Johann C - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful stay, place is awesome.
Riversun Retreat se terugvoer
Thank you, Johan! You were excellent guests!
Elsabe M - Aug 2021
Algehele gradering
Mooiste natuuromgewing met die vriendelikste mense.
Nicolaas D - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur die gasvrou. Akkommodasie baie netjies. Wel probleme met akkommodasie.
Charl C - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Michael P - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige, pragtige rusplek.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Michael! Dit was heerlik om julle as gaste te akkommodeer.
Alle sukses vir die res van die jaar vir julle!
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige rivieraansig.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Maria.
Julle was voorwaar vriendellike, aangename en netjiese gaste.
Pragtige mense.
Hoop ons sien julle gou weer.
Lara S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig langs die rivier.
Robertha B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is die ideale plek as jy weg wil kom van die gejaagde stadslewe.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Roberta. Julle was voorwaar uitstekende gaste.
Hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendellike Groete
Jenny
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en gasvrye mense.
Riversun Retreat se terugvoer
Baie dankie Annemarie. Julle was vriendellike en uitstekende gaste.
Ek vertrou julle avontuur was alles waarvoor julle gehoop het.
Vriendellike groete
RiverSun Retreat
Jenny
Jeremia B - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, gasvryheid.
Alex T - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome time!
Riversun Retreat se terugvoer
Fantastic, kind, friendly family.
We hope to see you again in the winter months.
Thank you for choosing RiverSun Retreat.
Kind Regards
RiverSun Retreat
Jenny
Clarens E - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik.
Riversun Retreat se terugvoer
Fantastiese, vriendellike mense. Dit was heerlik om julle te ontvang, ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendellike Groete
RiverSun Retreat
Jenny
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap