Rivierbos Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rivierbos Guest House, met sy 3-ster-gradering en perfekte mengsel van ouwêreldse bekoring en moderne geriewe, het die ideale ligging aan die oewer van die Eersterivier in die stil, lowerryke doodloopstraat in die geskiedkundige Stellenbosch. Die vriendelike en toegewyde gasvryheid by Rivierbos verseker onvergeetlike verblyf.

Akkommodasie beskik oor 12 eenhede en bied slaapplek vir 24 gaste en elke eenheid het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en lugversorging.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ons bied 'n gesellige gaste-sitkamer, en gratis WiFi-toegang. Ons sal met graagte vervoer reël na en van Kaapstad Internasionale Lughawe (teen 'n addisionele tarief), en kan raad gee oor 'n verskeidenheid plaaslike toere en ontspanningsaktiwiteite.

Hierdie gastehuis is strategies geleë in die hartjie van die dorp naby die bekende Dorpstraat. Museums, kunsgalerye en snuisterywinkels is almal binne loopafstand. Dit is die ideale bestemming vanwaar ons gaste die hart van Suid-Afrika se Wynlande, Franschhoek, die Paarl, Kaapstad met Tafelberg, Kaappunt, die V&A Waterkant, die Kaapse Skiereiland, en die verskeidenheid besienswaardighede wat die Wes-Kaap bied, kan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rivierbos Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false