- 88 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 3 River Road, Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rivonia Premier Lodge is geleë in 'n sekuriteitsarea in die stil residensiële voorstad Rivonia/Edenburg, wat maklike toegang tot alle groot snelweë bied en binne loopafstand van die bedrywige Rivonia Winkelsentrum is.
Sentraal geleë naby groot sakekerns, winkelsentrums, konferensiesentrums, hospitale, teaters en restaurante, kan die gerieflike ligging nie geëwenaar word nie.
Die eiendom het 45 luukse kamers en gesinseenhede, waarvan sommige selfsorg is, met uitsig oor welige, uitgestrekte tuine. Elke kamer het sy eie privaat ingang en 'n patio waar drankies in privaatheid geniet kan word gedurende 'n aand.
Elk van die kamers beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n eerlikheidsyskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon, ondervloerse verhitting, 'n kluis, 'n strykyster en 'n strykplank.
Geriewe sluit in gratis hoëspoed-veseloptiese WiFi in alle kamers en openbare plekke, en omsetters verseker gaste van 'n ononderbroke kragtoevoer vir plafonligte, TV en elektroniese toerusting.
Daar is 'n volledig toegeruste sakesentrum wat tot 20 gaste kan akkommodeer. Kontak ons vandag vir 'n kwotasie.
Die nabyheid van die lodge aan Nelson Mandela-plein, Sandton City, die Sandton-konferensiesentrum, die Mall of Africa, Fourways Mega Mall, die Woodmead-kleinhandelsentrum, Gallagher Estate, Montecasino en hospitale, insluitend Netcare Sunninghill en Morningside MediClinic, maak dit 'n ideale plek om te bly. Gaste kan stap na die Rivonia-winkelsentrum met sy talle restaurante, koffiewinkels, groot banke en die Gautrain-bushalte.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, eerlikheidskroeg en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag teen 'n ekstra koste. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskassie, stoof, oond, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag teen 'n ekstra koste. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, mikrogolfoond en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag teen 'n ekstra koste. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, mikrogolfoond, yskassie en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag teen 'n ekstra koste. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag teen 'n ekstra koste. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar word ’n maksimum van 1 kind per kamer toegelaat.
Aandete is beskikbaar vanaf Maandag tot Donderdag teen 'n ekstra koste. Dit moet voor 17:00 bespreek word.
Stel ons asb. in kennis van enige spesiale dieetvoorkeure voordat jy inklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Standaardkamers
- B&B
- Standaardkamers - Selfsorg
- B&B
- Luukse Kamers
- B&B
- Superieure Kamers
- B&B
- Superieur Kamer - Selfsorg
- B&B
- Luukse Kamers - Selfsorg