Rivonia Guest House
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stighlingh-weg 47, Edenburg, 2191, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rivonia Guest House bied gerieflike oornagverblyf in 'n gastehuis in Edenburg en is ideaal vir sakereisigers of 'n wegbreek vir 'n paartjie.
Die verblyf sluit 2 dubbelgastekamers, 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n tweeslaapkamerwoonstel in. Die 2 gastekamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n haardroër, 'n kluis, 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die selfsorgwoonstelle het ook koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Beide eenhede het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Al die eenhede het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Gaste kan by die swembad ontspan of in die gemeenskaplike sitkamer sit en met ander gaste gesels. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en gaste kry veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vidal Fran Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Stighlingh-weg 47, Edenburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Rivonia Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Edenburg Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stighlingh-weg 47, Edenburg, 2191, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom