Road Lodge Umhlanga Ridge
- Kapasiteit: 250 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Medigate-weg en Hospitaalweg, Umhlanga Ridge 4321, 4321, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Umhlanga Ridge is naby sy suster-hotelle, die City Lodge Hotel Umhlanga Ridge en Town Lodge Umhlanga. Dit bied bekostigbare, gerieflike verblyf in die ontwikkelende sake- en ontspanningsdistrik in die noorde van Durban. Die hotel is naby die Gateway Theatre of Shopping, die strand en 'n reeks sakeondernemings.
Dit het 125 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind in sekere kamers en sommige kamers kan skakel met die eenhede langsaan om as gesinseenhede te dien. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word voorsien en sommige kamers het geriewe vir gaste met gestremdhede.
Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met happies en koeldranke en die hotel het 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Team Road Lodge Umhlanga Ridge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- H/v Medigate-weg en Hospitaalweg, Umhlanga Ridge 4321, 4321, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Road Lodge Umhlanga Ridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Ridge Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 250 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Medigate-weg en Hospitaalweg, Umhlanga Ridge 4321, 4321, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom