Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robert's Place

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 78 resensies vir Robert's Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ian T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T

Absoluut fantasties.

Definitief. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tyd daar aangenaam te maak. Ek sal die verblyf vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene' R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene' R

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan V
Saam met vriende

Great for touch and go.

Was great for our purpose. Touch and go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chester W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chester W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very good and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie

Robert's Place
Petronel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel B
Besigheidsreis

Baie, baie lekker.

Dit was baie gemaklik, skoon en 'n vriendelike ontvangs. Ons sal graag weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Robert's Place
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Besigheidsreis

Voldoende vir my doel.

Vir my doel, was die verblyf perfek. Daar was egter beurtkrag, ek moes vroeg weer vertrek om kliente te gaan sien, maar daar was toe geen krag of water nie. Dit sou lekker wees as daar dalk 'n bottel water in die kamer kon wees om net gesig te was en tande behoorlik te kan borsel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Ek vind dit vreemd aangesien ons 'n inverterstelsel en sonpanele het wat 24 uur krag voorsien. Die spesifieke kamer waarna u verwys het 'n drukpomp wat water na die kamer versterk. Ek het 'n vermoede dat die skakelaar wat in Kamer 5 die pomp reguleer moontlik deur daardie gaste afgeskakel was. Nogmaals dankie vir u terugvoering in die verband.

Robert's Place
Lineese V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lineese V
Gesin met tieners

Netjies, bekostigbare verblyf.

Netjies en voldoen aan ons verwagting. Slegs een aand oorgeslaap. Verblyf is kamers in 'n huis. Die gaste van die ander kamer het tot laat geraas en gekuier wat bietjie van 'n steurnis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Lineese Vercuiel. Aangesien ek nie self in die huis bly nie, verwag mens dat gaste mekaar in ag sou neem. Indien u weer so 'n soortgelyke probleem ondervind, kontak die gasheer en ek glo die probleem kon onmiddellik opgelos gewees het. Nogmaals, dankie vir u ondersteuning.

Robert's Place
Lukas S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer dadelik tuis gevoel toe ons daar aankom.

Goeie diens, lekker cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Mag julle geseend bly. Baie dankie.

Robert's Place
Gerhard F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, rustig.

Geen fieterjasies, gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie Gerhard.

Robert's Place
Roxanne C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne C
Gesin met tieners

So welcoming.

Robert truly has a gem and is the most welcoming host. He is so friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you so much.
You bring the diamond in the rough out of me; so sweet.
Thanks, once again.

Robert's Place
Hp V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality and comfort.

Great place for the price and the owner is very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie.

Robert's Place
Gertruth J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruth J
Saam met vriende

Baie dankie, Robert's Place.

Dit was 'n baie lekker rustige kuiertjie, die eienaar was baie gasvry, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie.

Robert's Place
Nico J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Gesin met tieners

Lekker gekuier en uistekende diens.

Uitmuntende dienslewering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie, opreg.

Robert's Place
Francesca B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francesca B

We'll definitely visit again.

My fiancé, dog and I had a wonderful stay. Robert and his four-legged were spectacular hosts. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you so much.

Robert's Place
Andrea B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Gesin met tieners

Hartlik verwelkom met aankoms.

Vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Robert's Place
Angelique C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis meer as net gewone gastehuis, dis soos om by vriende te gaan kuier.

Robert is uitstekende gasheer en dis 'n plek om nuwe mense te ontmoet. As jy nie met ander kan of wil meng nie is dit beslis nie die plek vir jou nie. Was soos een groot vriende groep wat saam gaan kuier het vir die naweek. Beurtkrag het nie nie eens affekteer nie, want generator asook gasgeisers het alles gerieflik gemaak. Daar was ook genoeg geselskap vir ons volwasse dogter wat saam was. Sy het ook haarself terdeë geniet. Ons sal enige tyd weer Robert's Place besoek. Hy was ook gaaf om ons 'n uur later te laat vertrek aangesien ons Sondagoggend eers kerk toe wou gaan van 9am-10am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie .Julle voorwaar vir my soos n gas laat tuisvoel . Dit was voorwaar n voorreg om julle vir n paar dae te huisves . Seenwense op julle pad vorentoe

Robert's Place
Tamsyn M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tamsyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vals advertering en onaangename verblyf.

Daar is nie WiFi-dienste beskikbaar nie. Daar was nie 'n koffiestasie beskikbaar in die kamer nie. Ons het nie een dag warm water gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Ek is nou regtig dronkgeslaan.
Die hele huis het 6 gasgeysers, altyd warm water. Die kraan moet net 30 sek loop.
Hier is Fibre wat 24 uur beskkkbaar is.
Koffiestasie in kombuis met koffie tee Milo Hot chocolate Coffee expresso masjien.

Robert's Place
Jonelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

We had a comfortable stay at Robert's Place. His place was very tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie.

Robert's Place
Coleen L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een daggie oorgebly, maar het dit baie geniet. Rustigheid homself. Robert was 'n awesome gasheer. Beplan volgende trippie met die kinders.

Ons oorspronklike kamer was bespreek, maar Robert het ons groot kamer aangebied met dieselfde prys. Dit was awesome. Sal definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Julle is welkom.

Robert's Place
Georgette F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Georgette F
Saam met vriende

Fantastiese plek. Lekker atmosfeer. Eienaar is tops.

Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie, julle.

Robert's Place
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig en privaat presies waarna ek op soek was.

Niks geraas van ander gaste gehoor nie, die ontvangs was baie warm en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Laat weet waar ons kan verbeter.

Robert's Place
Danelle O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danelle O
Saam met vriende

Die kamer is half geverf en die deur kan nie heeltemal toemaak en sluit nie as gevolg van 'n extension lead wat vanuit die kamer na buite loop.

Daar was net 1 handdoek gelos vir 3 volwassenes. Na 1 die nag het daar nog musiek gespeel wat duidelik gehoor kon word in die kamer. Nooit ooit weer nie. Absoluut 'n rip off. Hou verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Daar was Vrydag 'n deur toegebou en gepleister en slegs onderlaag verf opgesit. Die skuifdeur maak toe ogeag van die koord wat tydelik aangebring is as gevolg van bouery. Die handdoeke is beskikbaar in die spens area, maar omdat u na 1 gereageer het was daar nie kommunikasie met u nie. Ek het die gaste versoek om musiek af te skakel nadat u arriveer het. Ons vra omverskoning vir die ongerief a.g.v. die bouery.

Robert's Place
Jean P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P
Saam met vriende

Had a wedding to go to.

Had a wedding to go to, was a bit of construction going on but worth it and Robert was a great guy, even giving us a lift to the venue. And drinks were R20 for double anything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

The drinks were actually free. Guess you forgot. Thank you for the feedback.

Robert's Place
Dewald D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald D
Gesin met tieners

Het net 1 nag oornag vir vroeg uit volgende oggend.

Aankoms was vriendelik met gebruik van pooltafel lekker. Ons gesin as nie rokers was net bloodgestel met heelwat rook binne in gastehuis. Die bouwerk het die aankoms bietjie wild laat lyk. Badkamer was onafgerond met houtbord vir spieël. Geen deure voor badkamerkassies nie. Kamer het TV-drade wat gewys het waar TV was. Beddens was skoon. Maar net die rookreuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Ons het aangedui dat ons besig was met nuwe kasdies en spieel in badkamer en het verskoning daarvoor gevra.
Die tv in kamer 2 het ons ook genoem is in vir hetstel en slegs die swivel stand van tv is op muur vir wanneer dit terugveplaas word.
Ons glo dat sodra bouwerk afgehandel is sal dit meer aanvaarbaar wees. Dan kan u weer gerus kom.
Dit is ongelukkig rokersvriendelike gastehuis en word ook so geadverteer. Nogmaals dankie vir u ondetsteuning.

Robert's Place
Maritza D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maritza D
Gesin met tieners

Geen waarde v geld.

Eienaar besig om te bou. Beddegoed vuil. Vorige gaste se badwater nog in bad gewees. Katte op bed. Sal nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Kom gerus weer.

Robert's Place
Marita D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D

Baie vriendelike diens.

Robert was baie vriendelik. Ons dadelik tuis laat voel. Net die lugversorger het nie gewerk nie. Maar met die skuifdeur oop het dit darem vir die hitte gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankue vir die eerlike en opregte resensie.

Robert's Place
Denzil B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denzil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We had a very pleasant stay at Robert's Place. Robert was very accommodating and helpful. We felt very at home and could make use of the pool area as well as the rest of the house. We enjoyed our stay there. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you . Come again

Robert's Place
Bradley K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bradley K
Saam met vriende

Onangenaam, maar was veilig.

Was nie plesierig daar nie want moes vinnig en gou braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met vriende

Heerlike verblyf, uitstekende diens.

Met aankoms was ons vriendelik verwelkom deur Daz en het dadelik tuis gevoel. Robert is 'n uitstekende gasheer, ons het lekker gesels en hy het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Die verblyf was baie netjies. Ons sal definitief gou weer kom kuier en Robert's Place vir enige iemand aanbeveel. Ons het tog te lekker gekuier en wens ons kon nog langer bly. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie

Robert's Place
Natasha E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E
Besigheidsreis

My stay was amazing.

Staff was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you for your feedback.

Robert's Place
Katy W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Katy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Faulty electrical sockets.

Dodgy air-con unit. No hand towels. DStv only has 1 receiver. Cats & dogs roam freely. Place suitable for those who enjoy the company of others. Not suitable if you're looking for peace and to be alone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

The aircon unit is a split unit installed by professional installers nothing dodgy about it. All electricity is compliant. The house is pet friendly as advertised. Advertised as self catering and only two bath towels provided. Towels in addition can be requested at no aditional charge.

Robert's Place
Nedine D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, they treated us like family.

Was very comfortable, environment was clean and we enjoyed every minute of our stay. See you soon Robert en Taz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellen S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellen S
Enkelreisiger

Peaceful and quiet, the pool was a nice addition.

I only stayed the one night but I'll definitely recommend it for value for money and will go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thanks guys

Robert's Place
Justin D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Saam met vriende

Very enjoyable.

Love this place, it was really worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertruth J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruth J
Saam met vriende

Kon lekker ontspan en kuier.

Dit was baie lekker om daar te kuier, baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en gasvryheid.

Ek sal definitief weer na Roberts Place toe gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caytlin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caytlin B
Saam met vriende

Baie nice, awesome plekkie. Voel tuis.

Die eienaar was baie vriendelik. Ons het ons gate uit geniet. Ek en my kêrel het met vriende gegaan. Die pool en braai spot is awesome. Kamers is net soos hulle dit wys op photos. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve D
Saam met vriende

Group stayover for a wedding, friendly service and great accommodation.

A very nice convivial atmosphere, rooms are large and well serviced, a very comfortable stay. Some renovations being undertaken which did not detract from the experience. Great bar area that we all enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you for your review.

Robert's Place
Charlton A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton A
Saam met vriende

Great, cozy and friendly.

The vibe is amazing, you can interact with other guests, with no problem at all. Everything is so chilled and everybody is so embracing. Definitely recommend it to anybody looking for a great time or just a simple quiet stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liezel H
Gesin met klein kinders

Ongemaklik.

Eienaar was vriendelik. Ongelukkig was rookreuk in die res van gastehuis oorweldigend vir 'n nie-roker. Kamer was bolangs skoongemaak; het spinnerakke gehad en toilet was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons het die spinnerakkie by die deur verwyder, was onbewus daarvan.

Robert's Place
Franklyn M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was uit die boonste rakke!

Robert's Place se eienaar is 'n lekke mens. Sy gasvryheid laat jou tuis voel. Die huis en kamers is 5-ster gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario T
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs. Baie gasvry. Lekker atmosfeer!

Het die aand baie geniet in Robert se geselskap, 'n baie gesellige aand gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Beautiful huis met baie spasie en braai-area en swembad in perfekte area geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Libby S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby S
Gesin met klein kinders

Good.

Very quiet environment. Smoke odour hanging in the lounge can be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you for your stay. We always keep the lounge door open and also have an air freshener unit releasing a scent every 8 minutes. The premises did indicate that it was a smoke area and only rooms are smoke-free zones.

Robert's Place
Michael K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Enkelreisiger

Lekke!

Netjies, mooi, veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie julle.

Robert's Place
Nadia J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful time.

Robert was so kind warm and accommodating he really went out his way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid.

Dankie vir die wonderlike tydjie daar. Jou gasvryheid laat mens sommer vinnig gemaklik voel en jou tyd daar geniet. Baie lekker sorgvrye wegbreekplekkie. Kuier was net gans te kort maar sal definitief weer kom vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvolle en gemaklik kuier.

Die eienaar doen ekstra moeite om jou gemaklik en tuis te laat voel. Die plek is veiling en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H.j S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H.j S
Gesin met tieners

Gasvry, vriendelik asook gemaklik.

Die rustigheid, gemaklikheid met Robert se gasvryheid het vir ons 'n lekker wegbreek die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, gasvry net wonderlike ondervinding.

Kamers pragtig, gasvryheid tops, alles was netjies, Robert wil jou net op sy hande dra, so sal definitief van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeline J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline J
Saam met vriende

Was very nice and peaceful.

Will definitely recommend to family and friends. Owner was very polite and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos ons huis

Een woord. Lieflik en soos ons se. Gasvry en voel soos huis

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Uitstekend.

Die ontvangs was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie gastehuis gee die gevoel van jou huis weg van die huis.

Gasheer is vriendelik en behulpsaam en geriewe is van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A
Saam met vriende

Fabulous, warm friendly host.

We had a home away from home. We booked in for a wedding which was until 12, but could not wait to get back to our guest house to our warm and friendly host. He even drove us to our venue so we could drink and not be worried about getting home drunk. Our rooms were super cosy. We are going back for a longer stay. The only sad part was having to leave. But we will be friends forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Thank you so much for all the laughs and becoming a part of my family.
You guys were super guests and it was sad to let you go.
God bless you all

Robert's Place
Estorita A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estorita A
Saam met vriende

Lekker kuierplek.

Dit is home away from home. Lekker kuierplekkie vir vriende en familie of selfs om net te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Dankie.

Robert's Place
Chris V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net fantasties en wens ons kon langer bly.

Was met oop arms ontvang deur die eienaar Robert. Sal enige gaste aan beveel om by Robert's Place in te boek. Ons kon gebruik maak van alle fasiliteite soos kombuis, bar en swembad. En moet sê al die geriewe was netjies en skoon en was 'n plesier om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Dit was net 'n voorreg om u te kon huisves.

Robert's Place
Francois D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, sosiaal, innemend, lekker.

Robert is aangenaam en laat mens tuis voel soos in jou eie huis. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great het nog nie so ervaring gehad by 'n gastehuis nie. Thank you, Robert.

Gasvryheid was tops en die geriewe wat als daar is, maak die naweek of dag heel gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie.

Robert's Place
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie lekker kuier plek, waar jy net jouself kan wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taren F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taren F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

When you step into Robert's Place you feel completely at home. I absolutely loved the environment the ease the friendliness the kindness. I did not want to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, Robert, jy is 'n fantastiese gasheer.

Robert, dankie dat jy ons besoek so aangenaam gemaak het. Ek prys dit wat jy vir jou gaste bied. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit was vir my voorwaar 'n besonderse voorreg om julle te kon huisves. Sterkte.

Robert's Place
Haniley O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haniley O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Baie rustig en alles is so perfek. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlton C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place to be.

I can't wait to go again. Myself and my girlfriend had a blast of a time. Great vibe, great experience thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek om te wees.

Ek kan nie wag om weer te gaan nie. Ek en my meisie het dit baie geniet. Great atmosfeer, great ervaring, dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Macneil C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macneil C
Saam met vriende

Top class.

Excellent service.10/10.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tops.

Uitstekende diens.10/10.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Dit was ongelooflik netjies en mooi en die diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Ek is bly dat julle besef het dat Anka O se resensie kwaadwillig was en glad nie my plek weerspieël het nie. Ek neem trots in my huis en gaste en die feit dat almal my 'n 10 gee is dit wat ek insit. Nogmaals dankie vir julle teenwoordigheid en dat ek u met my dienste kon voorsien het.

Robert's Place
Luciano A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciano A
Saam met vriende

Welcoming atmosphere.

You feel at home and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Die kliënt het aangedui dat hy nie 100 persent wou gee nie omdat dit te perfek sou lyk, maar het telefonies bevestig dat alles uitstekend was en dat hy eintlik alles wou 10 merk . Maar neem met trots kennis.

Robert's Place
Veronique S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Literally the best.

Thank you, Robert, for your hospitality. You're such an amazing person. I love your friendliness, you made us feel right at home. It was nice having ongoing conversations. The room was nice and clean. Smelled fresh too. That was the first thing I pointed out. Your dogs are so sweet. We are definitely coming again. P.S I found no used soap, toothbrushes or any used items in the room or bathroom, it was clean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

You guys were so awesome. Your presence lit up the place. Thank you so much for putting up with my OCD Lol. Many thanks for your hospitality I enjoyed being your guest. Please come back soon and host again. Lots of love and coming as a guest and leaving as part of my family is just awesome. God Bless you both and may He bestow many blessings on your path forward.

Robert's Place
Anka O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anka O
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang, maar verblyf stel teleur.

Baie vriendelik ontvang alhoewel die verblyf nie lyk soos wat dit geadverteer word nie. Die netheid is ook nie op standaard nie. Die badkamer het byvoorbeeld 'n gebruikte skeermes, tandeborsel, badsponsie en ander persoonlike items ingehad. 'n Mens kry eintlik die gevoel dat die kamer net tydelik "ontruim" is vir die verblyf. Robert het met aankoms aangedui dat hy wel ook permanente loseerders het wat in beginsel nie 'n probleem is nie, maar hulle het tot laat die aand in die onthaalarea gekuier en was ook vroeg Sondagoggend luidrugtig. Daar word ook rook binne die huis toegelaat wat aaklig is en glad nie bydrae tot die alreeds "nie so skoon"-gevoel nie. Netheid en privaatheid beslis nie op standaard nie en daar was ook nie veilige parkering soos aangedui nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Die kliënt het op die nippertjie ingeboek en ek het persoonlik die kamer gemop en skoongemaak. Ek was nie eers bewus dat daar 'n bespreking was nie en was nie tuis toe die kliënt ingekom het nie. Een van die ander gaste het hom sonder my medewete laat inkom.

Die gaste het die betrokke badkamer gebruik en dit was nie voorberei vir gaste nie. Daar is ook geen permanente inwoners nie.

Ek kan beslis nie vir gaste voorskryf hoe hulle hulle moet gedra as ek nie daar is nie. Jy het ook die volste reg gehad om vir hulle te vra om stiller te wees. Ongelukkig was geen melding aan my gemaak van enige ongelukkigheid tydens u verblyf nie .

As ek hier was sou ek nooit die kamer aan u toegeken het voor 'n finale inspeksie nie deur my gedoen was nie. Jammer vir die ervaring, dit is teenstrydig met alles waarvoor ek staan.

Robert's Place
Jizelle C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Perfekte verblyf, gemaklik, skoon en gasheer is ongelooflik gasvry! Alles wat jy benodig reg rondom jou! Bekostigbaar en perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Goeie dag Jizelle,

Baie dankie vir u resensie , dit word op reg waardeer

Robert's Place
Mart-marie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie S
Saam met vriende

Fantasties.

Baie dankie. Ons het so tuis gevoel, wonderlike kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Baie dankie was 'n voorreg om julle te huisves.

Robert's Place
Allistar J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistar J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastiuc, I will go there again any time.

Robert's Place is a house away from home, everything was just perfect, he interacted with us, the house was neat and tidy, my kids can't stop talking about the place and it is a child-friendly place. Big up's to Robert's Place, see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you. You created a warm environment for all, with your presence.

Robert's Place
Shannon J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasheer. Ons het onmiddellik tuis gevoel.

Robert is absoluut die beste gasheer waarmee ek al in aanraking gekom het. Hy het my en my kêrel onmiddellik tuis laat voel. Ek sal die plek vir enige couple, gesin of enkel persoon aanbeveel. Ons kamer was netjies, skoon en ek kan nie wag om weer te gaan nie. Baie dankie, Robert. Jy is eerlikwaar 'n gasheer-duisend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Enkelreisiger

Ek was aangenaam verras.

Ek het nie sulke luuksheid verwag vir die uiters billike tarief nie. Robert is 'n aangename mens-mens en ek sal beslis weer daar gaan bly wanneer ek in die Paarl moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robert's Place se terugvoer

Goeie dag Adriaan,

Baie dankie vir jou ondersteuning. En baie dankie vir die mooi woorde en dat jy my plekkie gekies het om in te kom bly.

Robert's Place
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 59, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed08f8b0283c1740de0bdab9a66d102a520db451ef142d32910cc749aa7e05a4fc6eb242efbf8cb6a20e184e7abd11dc8980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 59 Martin Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.703112846539 18.967147179029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem