5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Robertson House Cottage is 'n losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dié kothuis is in De Rust, Wes-Kaap geleë en is die ideale oornagverblyf vir familie en vriende.
Dié verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-bakamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Beide slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, die tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie kothuis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, en is ongeveer 35 km vanaf Oudtshoorn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suezette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap
- Gaste dink Robertson Huis Kothuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang