LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in De Rust

Robertson Huis KothuisPrime picks icon.

Prime picks icon.


5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Robertson House Cottage is 'n losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dié kothuis is in De Rust, Wes-Kaap geleë en is die ideale oornagverblyf vir familie en vriende.

Dié verblyf bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-bakamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Beide slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, die tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie kothuis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, en is ongeveer 35 km vanaf Oudtshoorn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johanene V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Lovely place to stay with a comfortable atmosphere and great hospitality. The hosts were friendly and welcoming, and everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Annerie S
Gesin met tieners
5.0
Lovely hosts and the cottage is the perfect base for exploring De Rust. Exceptionally comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Adri W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly en was so vriendelik verwelkom. Coco die kat is wonderlik. Heerlike, karaktervolle verblyf. Beddens was heerlik warm en groot st...
Sien meer
Jun 2026
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Ons het aangekom in 'n mooi, skoon plek. Ek kon ook met die eienaar reel vir blomme vir my vrou en wittebrood. Dit was baie moo...
Sien meer
Mei 2026
Marlene M
Saam met vriende
5.0
Een nag, op pad terug Vrystaat toe. Alles byderhand. Gerieflik, mooi en netjies. Uitstekende diens, pragtig en netjies.
Apr 2026

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johanene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Very nice. Lovely place to stay with a comfortable atmosphere and great hospitality. The hosts were friendly and welcoming, and everything was clean and well looked after. We really enjoyed our stay and would happily recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Lovely hosts and the cottage is the perfect base for exploring De Rust. Exceptionally comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Annerie, julle moet maar permanent hier kom bly. Voel soos gaste wat vriende geword het.

Adri W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons het heerlik gebly en was so vriendelik verwelkom. Coco die kat is wonderlik. Heerlike, karaktervolle verblyf. Beddens was heerlik warm en groot storte was 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Adri, dit was 'n voorreg om julle hier te kon welkom heet. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Johan S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker en rustig. Ons het aangekom in 'n mooi, skoon plek. Ek kon ook met die eienaar reel vir blomme vir my vrou en wittebrood. Dit was baie mooi. Die skoonheid van die plek het my opgeval. Die sit op die buite stoele was baie stil en rustig. Ek sal die plekkie 110% aanbeveel by almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Johan en Leandri, dit was 'n voorreg om die 'honeymoon couple' welkom te heet. Dankie dat ons deel kon wees van julle spesiale geleentheid. Ons sien uit om julle weer hier welkom te heet en te bederf.

Marlene M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Een nag, op pad terug Vrystaat toe. Alles byderhand. Gerieflik, mooi en netjies. Uitstekende diens, pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Marlene, kom kuier gerus weer dat ons verder kan bederf.

Heather D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Highly recommended. Great stay, spotless, welcoming host who kept very close communication with us, perfectly suitable extras supplied; and the air conditioners were very welcome (already cooling the rooms upon our arrival on a boiling hot day).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Thank you, and we hope to welcome you and the family back again in De Rust.

Cornelis N L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

"Hidden gem" Juweel van 'n plek. Uitstekende ligging. Pragtige netjiese plek in die hartjie van die Karoo. Hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Marlene, gaste soos julle is net 'n voorreg om te ontvang. Kom kuier gou weer. Klein Karoo groete

Annelise K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was net een aand, maar het rus gegee waar nodig! Ons het baie lekker gebly. Dit was slegs een aand, maar dit sal die eerste keuse bly as ons weer oornag in De Rust. Suezette se warm ontvangs, mooi dekor en lekker lekkernye het ons onmiddellik tuis laat voel. Die reis was vir 'n begrafnis en die rus wat ons kon kry in die netjiese plekkie was presies wat ons nodig gehad het. Lekker geslaap, gestort en krag gehad vir die res van die pad. Baie dankie Suezette!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Baie dankie Annelise, dit was en sal altyd 'n voorreg wees om julle hier in mooie De Rust welkom te heet. Julle was sulke vriendelike gaste. Kom kuier asb. weer. Suezette

Rita F
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Aug 2026

Rustige, pragtige oornagverblyf in die skilderagtige De Rust. Ons is soos vriende ontvang. Die geriewe was meer as voldoende. Dit is 'n pragtige plek vol karakter. Ons sal Robertson Huis beslis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Liewe Rita, dit was so lekker om julle te kon welkom heet. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Lize B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Luukse, lekker bederf-verblyf in die Karoo! Ons verblyf in Robertson Kothuis was luuks en onverbeterlik! Suezette, ons gasvrou, het uit haar pad gegaan om ons oorslaap in die Karoo, op pad Kaap toe, so spesiaal en gemaklik as moontlik te maak. Die verblyf was luuks, veilig, en omtrent 'n oase in die warm Karoo. 'n Pragtige kothuis wat goed toegerus is vir feitlik enige behoefte wat jy kan hê in die mooie De Rust. Ons wil vir seker weer daar stop as ons kan. Sal hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel. Wees maar verseker, jy is in vir 'n bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suezette
Robertson Huis Kothuis
Baie dankie, Lize, vir jou en jou familie. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ek waardeer jou mooi verwysing. Suezette


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar


Ligging

Gaste dink Robertson Huis Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Rook binnenshuis is verbode.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek

37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315eb4c65e25efde3ac7be63575c7f42cc03f5b708420e484f075ec44adf9b2a02a1a7f0c68c7ae605e19e840f9151afe0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 19 5 1 5 37 Schoeman Street De Rust 6550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.489965375299 22.533329129219
Soek in 'n groter streek