+17
Selfsorg in Montagu

Robin's Nest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jinnie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies, gerieflik. Alles wat jy nodig het om lekker te bly. Ons het slegs slaapplek nodig gehad vir een nag. Die verblyf was perfek. Baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het. Maklik om te kry, veilig en baie goed geprys. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Sy kommunikeer reeds die dag voor die tyd met jou om seker te maak jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Net lekker. Dit was fantasties, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tania Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Brinkstreet 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4bf2f43200193703715c1402ca735fa9913db0515b3ef3276f5317b28014772a0c898182d14abf6b8609e463f353d726635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Brinkstreet 4 Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.794741979235 20.115472916927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang