LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+57
Selfsorg in George Suid

Robin's Rest and Lilly's Rest

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Robin's Rest and Lilly's Rest is in George, net 8,4 km vanaf George Lughawe. Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 aparte woonstelle gebied. Dis ideaal vir gesinne, groepe of sakereisigers.

Robin’s Rest het slaapplek vir 9 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitarea met ekstra enkelbeddens, en 'n badkamer en 'n kombuis. Die skuifdeur in die leefarea lei na 'n privaat binnehof met 'n tuin en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Lilly's Rest is 'n eenslaapkamerwoonstel geskik vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers. Die oopplanwoonstel het 'n dubbelbed, sitarea, badkamer en kombuisie. Gratis WiFi word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe in die klein tuin.

Die ligging bied toegang tot verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede op die Tuinroete. Victoriabaai se strand is net 12,6 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cryszelle J
Gesin met klein kinders
5.0
Gnietvol en veilig en ons het welkom gevoel. Die verblyf vir die 3 dae was baie lekker en veilig vir ons kinders.
Aug 2026
Arnold A
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Very pleasant and all our needs catered for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Belinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was netjies en skoon. Ons het 'n lekker tyd gehad. Dalk net 'n verwarmer kry.
Jul 2025
Tercia V
Besigheidsreis
5.0
One of the best kept secrets of George . Absolutely amazing! 5 star rating!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Earl B
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable. Very nice and close to essential services.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin's Rest and Lilly's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b356a33f05fe8bab6d77e2aa02e0504fecf9a5b1b9ddffea49edf7247117cf0f41e97c25fedde29a3d1676774ca62f70e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 20 Cradock Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972159980577 22.454021720238
Soek in 'n groter streek