Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rochester

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Rochester
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andri S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri S
Gesin met klein kinders

Lovely, comfortable home in a safe estate.

Great, very accommodating host. The house had everything and more than required. Such a lovely "kuier" home. That stoep is wonderful! We spent most of our time there. Very comfortable home with a great location and stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rochester se terugvoer

Thank you so much for your very kind words.
Thank you for the lovely condition that you left the property in.
We still have more improvements coming such as another very large indoor wood burning fireplace on the stoop, aircon, etc.
Have a wonderful week further.
Brian
Owner

Rochester
Ronel C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met vriende

Beautifully surprising.

This was a great place offering more than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met vriende

Verseker een van die beste plekke waar ons al gebly het. Baie goeie diens ervaar.

Ongelooflike plek. Alles was baie netjies en mooi. Die gasheer was uit die boeke. Hy het van begin tot einde vir seker gemaak alles is in plek. Was regtig 'n onvergeetlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rochester se terugvoer

Thank you so much for such a beautiful review and such kind words. It means the world to us. We will keep improving our product and won't stop. Plans for air conditioning, solar, a large additional wood burning fireplace and more are on the table. Take care and God Bless. Brian

Rochester
Mark L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark L
Saam met vriende

It was acceptable.

Would have liked some wood on arrival and the property outside is in a bit of neglect, otherwise all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rochester se terugvoer

Thank you so much for your feedback which we always take extremely seriously.
With regards to your comments, we did have temporary outside furniture for 1 week only as we waited for new furniture to arrive which was delayed, and we did notice a faded cushion which was not up to our standard.
We have our new furniture arriving this week which will be upholstered by an interior design company and will exceed expectations.
The wood we do not provide as with all Clarens properties I'm afraid, but is widely available in town at an affordable price.

Rochester
Salome S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig - jammer oor paar bome reg voor stoep!

Sonpanele sal 'n groot verbetering wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho M
Saam met vriende

Good.

Can upgrade the DStv to SABC channels and put mats next to the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M
Saam met vriende

We unfortunately were not there much however we have no complaints.

Our friends that joined us have never been to Clarens so unfortunately did not get to enjoy relaxing on the amazing varandah and chilling. We will be back and next time the stay will be longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met tieners

Luuks, skoon en netjies.

Het 'n heerlike verblyf met uitgebreide familie gehad. Ons gasheer, Brian, was ongelooflik hulpvaardig en tegemoetkomend. Die huis is ideaal vir 'n gesin met tieners, en is perfek vir 'n naweek (of langer) kuier in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin F

Perfect location to town, safe, clean, cosy.

Will definitely be back. Owner really was obliging and responded to queries immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal R
Saam met vriende

A lovely venue with great potential but lacking a few essential touches.

The kitchen lacked important essentials. There was no salad spinner, essential knives (bread knife, pairing knife etc) we had to use steak knives for everything, no salad servers. A lack of serving bowls and dishes. The fridge is faulty and kept icing, it froze and destroyed our salad things (even after we turned it right down). There was no plug point for a hairdryer in front of the dressers in any of the rooms, this made blow drying our hair a real sport.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Baie nice plek binne in. Baie mooi view!

Kan dalk het bietjie aandag gee aan die ingang (netheid) nie geskik vir ou mense nie. My ouers 80 en 78 het bietjie gesukkel met die skerp afdraande by voordeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christel O
Gesin met klein kinders

Wens ek kon die stoep en uitsig saam neem huis toe!

Gerieflike huis in netjies golflandgoed, mooiste uitsig van reusestoep op die golfbaan, dam en berge. Lafenis vir die siel. Ons sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Saam met vriende

Gerieflik en luuks.

Ons was drie paartjies en het heerlik gekuier. Die drie badkamers en skottelgoedwasser was ons grootste bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joani W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani W

Absoluut die moeite werd!

Ons het 'n familiekuier gehad, en Brian het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom! Die plekkie was toegerus met die nuutste tegnologie, Netflix, Nespresso-masjien en WiFi. Hulle sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Gesin met klein kinders

Kombuis besonders met pragtige uitsig.

Ons het heerlik gekuier, dit is baie knus en klein, maar bied alles en wat van 'n groter plek. Plek is baie goed toegerus met TV's in al die kamers en leefarea met WiFi. Daar is 'n braaiplek en houtkaggel. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rochester se terugvoer

Thank you so much for your kind words.
We do have approved plans to double this size of the house this year so will be adding a further bedroom, 2 additional bathrooms, doubling size of lounge and stoop so we are very excited about that.
Have great weekend.

Rochester
Adele M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adele M
Gesin met klein kinders

Rochester lyk baie aanloklik op die advertensie, maar daar is baie tekorte.

Die eenheid kort 'n paar essensiële items - daar is geen badkamermatjies nie. Geen toilet spray nie. Die eenheid is ook nie goed skoongemaak nie. Dit is baie vuil onder die beddens! Daar is ook nie onderdakparkering vir jou motor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V
Saam met vriende

Goed geleë huis.

Baie netjiese plek wat goed geleë is op 'n landgoed met baie goeie sekuriteit. Die feit dat dit basies buite Clarens geleë is, het gehelp dat ons nie die geraas van die partytjiemakers hoef te verduur het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 890
R4 890 R3 912
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 890
R4 890 R3 912
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 890
R4 890 R3 912
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 128, Clarens Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe459ec430f06833ef7d050a22aa9dbde6fd435823c5eaf44e1c8f3b21d04e36bb0029ac8e3349c3c6d9f2deb9580d7e95af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 890 nouVanaf R3 912 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Stand 128 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.51049 28.42994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem