Rock Bottom House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6,2 km vanaf die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rock Bottom House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n plaas in Clarens. Die huis is aan die onderkant van 'n rotsagtige berg geleë, sowat 4,7 km vanaf Clarens Village, maar is heeltemal privaat en die ideale ontsnapping uit die stad.
Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis lei na 'n leefarea, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n gemaklike bank voor die platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n vallei-uitsig.
Die eiendom is beveilig met 'n heining en elektriese heining. Gaste kan staptogte om die plaas geniet en het veilige parkeerplek.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei wat slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4 toeganklik is.
Slaapplek
’n Bespreking by Rock Bottom House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jaar gelys 2
Ligging
- 6,2 km vanaf die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Rock Bottom House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6,2 km vanaf die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom