Rock View Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rock View Lodge is op 'n wildplaas in die hartjie van die Laeveld geleë. Ons bied verblyf in 'n stil en rustige omgewing. Dit maak die lodge die ideale bestemming vir sakereisigers, paartjies en gesinne wat van die stadslewe wil ontsnap.

Die akkommodasie beskik oor 7 ruim en suite-slaapkamers wat elkeen aan 3 gaste slaapplek bied. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat slaapplek aan tot 17 gaste bied.

Gaste kan in die tuin ontspan en die swembad geniet. Doendinge op die perseel sluit piekniek, die dam vir baarsvang en voëlkyk in.

Geniet die Laeveld en asemrowende uitsigte oor die visvanglandgoed 40 km vanaf die Krugerwildtuin en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rock View Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za