LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rock View Lodge | LekkeSlaap
+69

Rock View Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Rock View Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy 'n wegbreekkans nodig is dit jou plek.

Ek sal beslis weer na Rock View Lodge gaan. Alles is skoon, diens is goed, jy kan net 'n tas pak en gaan. Hulle het alles daar wat jy kort.

Kobus K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer hier oorbly.

Ons het slegs vir een nag oorgebly. Rock View is uitstekend geleë net buite die dorp ongeveer 1,3 km vanaf die N4 en ongeveer 10 km buite die dorp en binne bereik van besienswaardighede in die omgewing. Die lodge is baie goed versorg met 'n pragtige tuin. Die fasiliteite is alles van hoë gehalte en met goeie smaak uitgelê. Die personeel is baie vriendelik en mens voel sommer dadelik tuis.

Corne B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was eerlikwaar 'n baie lekker wegbreek.

Het nie geweet wat om te verwag nie, maar moet eerlik wees dit was ongelooflik. Sal definitief weer na Rocky View Lodge toe gaan.

Rock View Lodge's terugvoer

Thank you Corne, it was great hosting you. We are glad you enjoyed your stay in one of our Tented Camps. Hope to see you again.

Rock View Lodge
Carol V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, thank you.

Great place, friendly staff and awesome room. Thank you.

Michael V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Gesin met klein kinders

Was n ongelooflik lekker plekke om te bly.

Ek, my vrou en 2 seuntjie dit baie geniet plekke is pragtig en Rustig. Kom defies weer terug.

Rock View Lodge's terugvoer

Thank you Michael, we would love to have you back.

Rock View Lodge
Johan P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Baie stil en aangename atmosfeer

Natuur geluide en rustige atmosfeer help dat jy heerlik ontspan.

Lynnette N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a nice rest at the Rock View .

I had a very peaceful and refreshing visit at Rock View and will definitely recommend it to family and friends and I will love to come again. Thank you Rock View staff and the manager gave us 5-star service. You guys are excellent at what you do, please keep up the good work!

Rock View Lodge's terugvoer

Thank you, Lynnette. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Rock View Lodge
Pieter K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met tieners

Netjies, skoon, veilig en gasvry.

Die bestuurder aan diens was regtig ongelooflik en het van ontvangs af ons tuis laat voel. Die plek is regtig goed en ek beveel dit graag aan.

Elzia B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzia B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en netjies.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamers is groot met baie spasie. Sal graag weer gaan en die ander fasiliteite geniet.

Claire C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire C
Gesin met tieners

Baie vriendelike en behulpsame personeel en diens wat ons ontvang het.

Netjies skoon eenheid wat regtig baie veilig was, het heerlik gebly en sal definitief aanbeveel.

Emcy V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emcy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie diens, veilig, netjies, vriendelik.

Almare S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almare S
Gesin met klein kinders

Beste plek in Nelspruit.

Lekkerste geriewe. Sterk aanbeveel.

Rock View Lodge's terugvoer

Baie Dankie Almare! Hopelik sien ons julle binnekort weer! Dit was great om julle te kon akkommodeer!

Rock View Lodge
Leatitia D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia D
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly en personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Dankie! Verblyf was lekker.

Goitseona M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goitseona M
Enkelreisiger

Staying at Rock View was super awesome.

Was treated like a VIP.

Reinette V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en stil verblyf .

Dit was 'n gerieflike kamer in 'n baie stil omgewing. Daar kan net meer aandag aan onderhoud gegee word. Die advertensie het wildkyk en krokodilbesigtiging aangebied, waarna ons werklik uitgesien het, maar dit is glad nie meer beskikbaar nie.

Rikus I - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Lekker groot kamers en mooi tuin.

Marinda T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met vriende

Fantasies.

Ons het 2 nagte by Rock View Lodge geslaap. Dit was absoluut awesome met die vriendelikste en hulpvaardigste personeel wat ons in 'n lang tyd beleef het. Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Baie dankie Rock View Lodge!

Annie H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ek sal vir elke person aanbeveel om daar te gaan oornag en te bly! Ons het dit baie geniet!

Rock View Lodge's terugvoer

Hi Annie,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Alana Vivier
Rockview Lodge

Rock View Lodge
Tania D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met klein kinders

Sakpas prys vir weelderige verblyf.

Rock View Lodge is 'n verfrissende verrassing, letterlik 'n klipgooi buite Nelspruit, teenaan die N4 nasionale pad. Vriendelike en goed opgeleide personeel sorg dat moeë lywe vinnig hulle rusplekke kry. Die familie-eenheid is ruim met 'n inloopkas so groot soos 'n kamer. Die badkamer is baie ruim met 'n stort, bad wasbak en gemakstoel! In die ten volle toegeruste kombuis is ons laataand verras met komplimentêre Nescafe koffie en Ouma beskuit! Veiligheid word verseker deur 'n toegangsbeheerde hek waarvan inwoners die kode kry sodat beweging in en uit vrylik kan geskied- so vroeg of laat soos jou pas. Die eienaars het selfs 'n addisionele bed for ons 3de kind in die leefvertrek verskaf - teen geen ekstra koste nie. Regtig waarde vir geld.

Rock View Lodge's terugvoer

Hi Tania,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het jul tyd by Rockview Lodge geniet.
Vriendelike gaste maak ons werk n plesier.

Groete,
Alana Vivier
Rockview Lodge

Rock View Lodge
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 23, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIM2jfaVk4kFTS4a70fdqHtDyRvgWliewio13xhwfoiRlYopHEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 105 Burnside Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.457916794718 30.885445980465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!