Rocklands House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rocklands House is in die pragtige voorstad, Simonstad, geleë. Simonstad is 'n vlootdorpie, vol geskiedkundige besienswaardighede en ook die tuiste van die brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dis ideaal vir 'n naweek-wegbreek of 'n vakansiebestemming waar jy jou batterye kan herlaai.

Die dubbelverdieping-vakansiehuis kyk uit oor Valsbaai en het 2 slaapkamers en 'n badkamer op elke vloer, ideaal vir 8 mense.

Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en het 'n koninggrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en volledige badkamer, sowel as 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n eetarea, 'n dek met 'n Jacuzzi en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Op die onderste vloer is daar 2 slaapkamers, albei met koningingrootte-beddens en 'n enkelbed in die voorkamer. Die onderste vloer het ook 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer, kombuisie en 'n vermaakarea wat oopmaak op die swembad, braai en tuinarea.

Die gastehuis het 'n alarm, en daar is 'n motorhuis en oorgenoeg parkeerplek van die straat af. Die Kaapse Skiereiland is 'n rotsagtige skiereiland en steek 75 km in die Atlantiese Oseaan in. Die Kaappunt Natuurreservaat is in die suide en Tafelberg in die noorde.

Let asb. daarop dat ons minimum-verblyftyperk 2 aande is.

Slaapplek

'n Bespreking by Rocklands House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rocklands House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false