Rockwell 316 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rockwell 316 by CTHA is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kaapstad. Die woonstel is in De Waterkant met al sy puik restaurante en naglewe, net 'n klipgooi van die V&A Waterfront af.

Die woonstel het slaapplek vir 2 mense op 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die woonstel is toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. En die balkon bied 'n uitsig oor De Waterkant Village.

Geriewe: swembad, gimnasium en 'n winkelsentrum onder.

Slaapplek

'n Bespreking by Rockwell 316 by CTHA sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rockwell 316 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]