Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riana L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I stayed there for a week. What a phenomenal experience!

The apartment looks exactly the way it does in the pictures. Our hosts made took care of us from the minute we arrived in Cape Town. We will definitely stay there again. Apart from the school across the street, the place is centrally located and easy access to many things. Natasha was very friendly and helpful upon arrival. It is quite and nice to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marten F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marten F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie lekker kuier.

Die verblyf is baie baie lekker, als is daar wat jy sal nodig kry vir kos maak en slaap. Die bonus is die Nespresso-koffiemasjien dit werk soos 'n droom. Baie groot Spar-winkel net op in die straat en dit was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Besigheidsreis

Ek het 3 keer in een maand daar gebly

Ek was in Kaapstad vir werk en het in 'n paar woonstelle gebly oor 'n periode van 5 weke. Ek het vir 3 van hierdie besoeke in hierdie woonstel gebly. Goeie waarde vir geld, lekker restaurante in die omgewing, baie nice Spar oor die pad, sentraal vir werk in die stad. Woonstel is goed toegerus. Daar is selfs 'n kragkabel vir as mens met jou rekenaar op die tafel wil werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Enkelreisiger

Klaar weer geboek!

Klaar weer geboek. Gebou self het baie goeie sekuriteit - min toeriste in aande op straat as gevolg van minder toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker aanbeveel. Klein goedjies wat aandag kort. Daar was geen toilet papier nie. En stoeplig nie gewerk nie. Miskien dalk extra bulbs daar aanhou sodat mens dit self kan verander. Maar sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment se terugvoer

Dankie vir die bly en terugvoer, toilet papier in volumes is altyd verniet beskikbaar, sal ondersoek instel hoe dit gebeur het, ons is 24/7 beskikbaar indien gaste ons hulp nodig het.

Groete Bertus

Rockwell Waterkant 1-Bed Apartment
Karen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Ligging uitstekend en skoon, mooi woonstel met 'n effense uitsig oor Waterfront.

Goeie, skoon geriewe met veilige parkering. Uitstekende ligging. Kan Trendy Waterkant aanbeveel en sal self weer daar wil draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay in a clean and well appointed apartment.

This apartment is very central and if you enjoy walking, every attraction is within easy reach even the new contemporary art museum. Excellent facilities in the building or just 2 minutes away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf in 'n skoon woonstel wat goed ingerig is.

Die woonstel is baie sentraal as jy daarvan hou om te stap, al die besienswaardighede is maklik om te bereik, selfs die nuwe kontemporêre kunsmuseum. Uitstekende geriewe in die gebou of net 2 minute weg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwichstraat 32, Rockwell Woonstel 222, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b5c197af9a7b462463046c624e2b26275df5208274e83720ed87618352821ad570b22436b2a57b4932152b23bf5ed08c246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 32 Prestwich Street Rockwell Apartment 222, Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.915038535594 18.419219837296