Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rosa-rylaan 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Roes in Vrede is in die kusdorpie Uvongo, net 1 km vanaf die Uvongo-strand en 3,5 km vanaf Margate-strand. Verblyf word gebied in 'n oopplan-eenheid en 'n eenheid met 2 slaapkamers.

Die tweeslaapkamer-eenheid het 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het stapelbed wat 'n dubbelbed onder en enkel bed bo is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei.

Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea, klein sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV is in die sitarea.

Altwee eenhede het OVD dekodeerders en 'n TV. Gaste word versoek om asb. hul eie Multichoice-dekodeerder saam te bring.

Daar is 'n gemeenskaplike opwaswaskamer met 'n wasmasjien, wasbakke en 'n toilet.

Elke eenheid het sy eie parkeerplek vir een voertuig. Daar is plek vir sleepwaens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Roes in Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 6

Ligging

  • Mount Rosa-rylaan 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Roes in Vrede het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rosa-rylaan 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51250251427c1094a01ba46d52e7781d31261635ca5281a8277ad5c1612a4f2df3ca66bfaa80512b745124705ae141b875ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 2 Mount Rosa Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.825021273259 30.388930903317
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem