Roetsies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Hendrik C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker. maar ons kettel in die kombuis het nie gewerk nie.
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker ruim huis.
Chris N - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable and spacious accommodation spoilt by poor proactive corrective maintenance.
Lees meerAnnelie F - Jan 2022
Algehele gradering
Naby strand, maar ver van winkels.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Ras O - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer by Roetsies bespreek.
Roetsies se terugvoer
Goeie dag Ras
Baie dankie ! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Amanda
Hans G - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflik, netjies en rustig.
Roetsies se terugvoer
Baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het, ons is bly julle het dit geniet! Dit is lekker om tevrede gaste te kan ontvang.
Reneen L - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf, goed geleë en veilig.
Roetsies se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer in Namibia.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Bets D - Aug 2018
Algehele gradering
Kleiner details kort aandag.
Lees meerRoetsies se terugvoer
Goeie Dag Bets
Baie dankie ek waardeer regtig die eerlike terugvoer. Ek voel jammer dat julle ongerieflik gebly het en dat daar soveel dinge was wat nie reg was nie. Ek woon self nie daar nie en maak staat op 'n dame wat na die plek omsien, om te sorg dat alles skoon en netjies is. Daar is genoeg beddegoed vir die slaapbanke, wat toegesluit word asook ekstra kussings bo in 'n kas. Die dame het seker dit net nie uitgehaal nie, nogtans is dit nie 'n verskoning nie. Ek dink ek sal iemand anders kry om die instandhouding te hanteer en onmiddelik aandag gee aan die dinge wat jy genoem het. Groete
Amanda
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandbergstraat 1798, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom