Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondebos Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B12, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 930 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rondebos Retreat is 'n lieflike plaashuis op 'n rustige plaas net anderkant Plettenbergbaai. Dit bied rustigheid en asemrowende uitsigte oor die kus. Die unieke ligging stel gaste in staat om skilderagtige staproetes in die area te verken. Hierdie plaashuis bied 'n rustige toevlugsoord wat ideaal is vir groot gesinne.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die verblyf het dekor van donkerblou, warm beige, en aardse rooi. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis, wat 'n ideale ruimte bied vir die hele gesin om bymekaar te kom.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, mikrogolfoond, broodrooster, basiese breekware, eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area lei na die leefarea met 'n sitkamerstel, 'n enkelslaapbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stapeldeure lei na die onderdakstoep met 'n gasbraai. Hier kan gaste 'n oggendkoffie of 'n braai geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte oor die tuine geniet. Gaste het ook toegang tot 'n stoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die vallei aan die agterkant. Daar is ook 'n dam met 'n klein dek, wat via trappe toeganklik is.

Slaapplek

’n Bespreking by Rondebos Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Kecia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Plaas B12, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 930
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 930
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B12, Roodefontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee93af989c5adf6f64f39a2cfad869173934c64f239f219f0fa6a553e11b32ec4fdfb118a05ed58bfebec44634620e2712cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 930 per nag (plek vir 7) Farm B12 Roodefontein 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.093681803561 23.317759597337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem