Rondebosch Akkommodasie by Rondebosch Family Apartment | LekkeSlaap
+15

Rondebosch Family Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albion-weg 57, Albion Court, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rondebosch Family Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Albion Court-kompleks geleë. Albion Court is in die stil en groen woonbuurt, Rondebosch, naby Cavendish Square, Universiteit van Kaapstad, Rhodes-gedenkteken, Nuweland krietketstadion en rugbystadion. Daar is ook verskeie restaurante binne 2 km vanaf die woonstel.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei in. Die eetkamertafel het sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Gratis Wi-Fi en Netflix is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis met 'n afstandbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Rondebosch Family Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Rondebosch Family Apartment
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Albion-weg 57, Albion Court, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondebosch Family Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albion-weg 57, Albion Court, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsRFubFJnenxmzczBGlBKuBzxXzb91UhXcNoCvRaUHoy7AHb09T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 57 Albion Road Albion Court 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.967138697274 18.470241548479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za