- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rondefontein Guest Farm is 'n werkende skaap- en beesplaas naby Springfontein.
Verblyf is beskikbaar 6 chalets wat deur 'n lowerryke tuin omring word. Die plaas het 'n swembad, 'n gelisensieerde kroeg en 'n eetarea met DStv, lugversorging en 'n kaggel. Lekker Karoolam of 'n Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Op die plaas kan gaste die pragtige suidelike Vrystaatse-uitsig, staproetes, fietsry of voëlkyk geniet. Die Vrystaatse sonsondergange is definitief is iets om te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicole & Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 220
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Rondefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang