Rondevoux 16
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 220 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rondevoux 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate-strand. Die strandfront-kompleks is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Daar is gratis WiFi en 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Die skuifdeur lei na 'n groot stoep met 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste en 'n losstaande gasbraai. Die kompleks bied 'n hysbak en dit is naby winkels, restaurante, kroeë en ander geriewe en besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rondevoux 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harley-straat 3145, Margate, 4275, KwaZulu-Natal