Ronnie's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Ronnie’s Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 privaat selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel in Alberante in Alberton. Die woonstelle is vas aan die agterkant van die hoofhuis en elkeen het sy eie ingang.

Elke woonstel is gemeubileer en het 'n waaier, ondervloerverhitting, 'n mikrogolf en 'n outomatiese wasmasjien in Woonstel 1. Tee, koffie, suiker, melk en iets vir ontbyt met aankoms. Elke woonstel het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea.

Die woonstelle is gepas vir sakereisigers en vakansiegangers. Die perseel het 'n elektriese heining en is in 'n afgebakende sekuriteitsarea geleë. Dit is naby die Netcare Union Hospitaal, Reading Gholfbaan, Netcare Clinton Hospitaal, die Lemon Tree Winkelsentrum en Alberton Burgersentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ronnie's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R970 R825 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Des 2019 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za