LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nadene E
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Excellent farm stay! Clean, spacious, elderly-friendly accommodation. We had a truly memorable stay at Rooibank and would highly recommend it to anyone looking for a peaceful and relaxing getaway. The accommodation was exceptionally clean, spacious, and well-maintained, making it comfortable and welcoming from the moment we arrived. What stood out most was how elderly-friendly the property is, with easy access and facilities that made the stay convenient and enjoyable for all generations. All the necessary amenities were available on-site, which meant we could simply relax and enjoy our surroundings without needing to travel elsewhere. The farm itself is beautiful, offering a tranquil atmosphere and a genuine escape from the hustle and bustle of everyday life. The surrounding scenery is absolutely stunning, with picturesque landscapes and peaceful natural surroundings that make it the perfect place to unwind. Whether you are looking for a family holiday, a quiet retreat, or a comfortable stay for older family members, Rooibank delivers on every level. Thank you for a wonderful experience. We look forward to visiting again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie dankie vir 'n uitmuntende tydperk in die natuur. Lekker ruim huis met al die nodige geriewe omring deur die mooiste natuurskoon. Uitstekende diens en baie ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantastiese plek. Ek sal Rooibank vir almal aanbeveel. Dit is 'n pragtige plek. Baie skoon en netjies. Rudi, die plaasbestuurder, is ook baie vriendelik. Dit is regtig die moeite werd om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Altyd heerlik om te kuier by Rooibank. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantastic. Absolutely fantastic. Accommodation, location, pool all clean and well maintained. Will definitely be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael I
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Paradise in Dinokeng! We had a fantastic time! The place was beautiful, clean, and well equipped. The onsite manager was friendly and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie rustig en stil. Maklike toegang. Goed georganiseer. Skoon. Veilig. Ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Heerlike rustige kuierplek & ek sal beslis weer daarheen gaan. Baie lekker gebly. Huis baie ruim & skoon & netjies. Daar is alles wat jy mag nodig kry. Wifi word adverteer maar daar is beperkte kanale wat julle nie meld nie. Pad aanwysings op die webtuiste is nie korrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lize M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Plaas bestuurder baie behulpsaam. Staff vriendelik. Sal weer daar gaan bly. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Baie rustig en lekker plaas atmosfeer. Baie rustig en lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang