LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Rooibank is 'n werkende plaas in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng Provinsie, Suid-Afrika, met 'n verskeidenheid gasteverblyf.

Daar is die luukse Eden's Den met 4 slaapkamers, wat gebou is uit die klip wat op die plaas gevind word; hierdie rondawel-styl, dubbelverdiepinghuis is toegerus met die nuutste toebehore. Alle slaapvertrekplekke en badkamers is bo. Onder is die kombuis volledig toegerus om voorsiening te maak vir 8 gaste, hoewel die kapasiteit op versoek vergroot kan word.

Bosveld Huis bestaan uit 4 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 2 badkamers met 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, skottelgoedwasser, eetkamer en 'n groot sitkamer. Hierdie eenheid het 'n groot onderdak patio buite met braaigeriewe en onderdak parkering.

Daar is ook 3 chalets op die plaas. Elke chalet het 'n selfsorgkombuis met 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus en het al die nodige gereedskap. Elke eenheid het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en is lugversorg. Die chalets het almal 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en 'n braai.

Gaste moet in ag neem dat hul verblyf selfsorg is en dat hulle die swembad en buitetoiletgeriewe met ander gaste mag deel. Industriële kragopwekkers is in plek, dus word hierdie verblyf nie deur beurtkrag beïnvloed nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Riaan L
5.0
Great place for groups. Great stay. Water pressure was very low at the top farmhouse where I stayed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Bernie W
Gesin met klein kinders
5.0
Blissful time out. Lovely place to stay. We stayed in Bushveld House, 4 beds, 2 bathrooms, felt like we were in the bush, saw many bird...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
John E
Saam met lewensmaat
5.0
Rudi the farm manager makes sure you are well looked after. No problems. We were well looked after. It isn't luxury but for the cost it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Nadene E
5.0
Excellent farm stay! Clean, spacious, elderly-friendly accommodation. We had a truly memorable stay at Rooibank and would highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Marina F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie vir 'n uitmuntende tydperk in die natuur. Lekker ruim huis met al die nodige geriewe omring deur die mooiste natuurskoon. Uitstekende dien...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Rooibank het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 13 & 16, Rooibank Farm, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477
Soek in 'n groter streek