Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Rooiberg Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerrie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met vriende

Karoo stilte op sy beste.

Pragtige huisie, baie afgeleë en privaat. Hoogs gasvrye Karoo eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B
Gesin met klein kinders

Hartlike Karoo verblyf.

Pragtige eenheid, ruim, skoon en gerieflik, keurig, smaakvol en onopgesmukt. Die plaasdam was 'n welkome lafenis na die lang pad. Die grondpad na die plaas is mooi en toeganklik vir enige voertuig en as jy gelukkig soos ons is na die reën sien, jy hoe die springbokke in die water baljaar. Ons was hartlik ontvang en afgesien en sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal F
Gesin met tieners

Stil, rustige verblyf in Klein Karoo.

Ons het 'n fantastiese verblyf by Rooiberg Gasteplaas gehad! Stil, rustige verblyf in die Klein Karoo. Dankie aan die gasvryheid en fantastiese diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maricka B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricka B
Gesin met tieners

Rustig en gasvry.

Ideaal geleë oppad Weskus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Gesin met tieners

Will be back.

A beautiful home far from the maddening crowd. The cottage has everything you need for an overnight stay. The location is remote, and the stillness is stunning. Comfortable, very clean, and we felt very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette M
Gesin met klein kinders

Rusplek tussen Gauteng en Kasp.

Wat 'n aangename verrassing! So netjies en skoon met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier. Die stilte en wydheid van die Karoovlaktes met die miljoene sterre in die aand doen enige moeë Gauteng siel die wêreld se goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf en netjiese eenheid!

Dit is 'n lekker blyplek en word mooi omgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Friendly owners. Cottage really well appointed and clean. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Ons het baie lekker gekuier. Die huisie is baie netjies en skoon en ons sal dit beslis aanbeveel. Carien en Ockie was baie hulpvaardig en vriendelik, regte Karoogasvryheid.

Die huisie is perfek geleë met skape wat gereeld verbyloop om te gaan drink. Dit gee 'n mens 'n regte plaasondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap tydens 'n langpadreis.

Ongelooflik stil, baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, pragtige uitsig.

Die mooiste huisie vêr van alles en almal. Dit was so vreedsaam. Alles in die kothuis was pragtig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik gewees.

Huis was netjies en skoon. Ons het 'n ent gaan stap om omgewing te verken. Enigste fout wat ek kon noem was dat braairooster nie skoon was nie. Die stoep waar ons gebaai het, het lekker tafel en stoele gehad, en mooi uitsig oor die plaas gegee. Dit was heerlike rustige omgewing, en doodstil. Daar is geen selfoonsein of WIFI nie, wat maak dat mens weg is van steurnis, en lekker kan ontspan. Daar is TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Carien, jou plekkie is pragtig en netjies.

Ons het een aand oorgeslaap in die besonderse deel van ons land. Die huis is baie gerieflik. Die stilte en natuur is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterrekyk en rustigheid.

Ongelooflike ervaring en heerlike gasvryheid. Was baie spesiaal gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike stilte in die Karoo.

Aanwysings was maklik, die huis is weg van die hoofhuis. Stil en alleen met die mooiste sonsondergang. Heerlik warm geslaap met alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en gasvryheid!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert P
Gesin met tieners

Stil, rustig en skoon, heerlik gerus.

Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic G
Saam met vriende

Baie lekker en rustig gekuier by Rooiberg. Ons sal beslis weer daar slaap, maar dan langer bly.

Dit is die vriendelikste mense, dit voel soos ou vriende wat jy graag weer by sal kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Alles en nog meer, een aand se oorslaap was te min.

Ons is met soveel gasvryheid ontvang deur Okkie en Carien. Pragtige plekkie, selfs mooier as op die foto's. Perfekte plekkie vir familietyd. Die stilte en rustigheid is 'n lafenis vir die siel. Mooiste Karoo-ervaring. Sal weer teruggaan, hierdie keer vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste in die Hantam Karoo.

Ongelooflike vriendelike ontvangs. Die mooiste akkommodasie en beter as wat die fotos op die internet lyk. Baie veilig. Wat 'n pragtige plek, wens ons kon nog langer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiberg Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie.

Rooiberg Gasteplaas
Ivan C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

Really enjoyed the tranquility of the accommodation and the vastness of the Karoo.

We were a family of five who stayed for 3 days. We thoroughly enjoyed the tranquility and the vastness of the Karoo. The owners are friendly and really helpful. We enjoyed the big house with its modern amenities. We even had a lekker open air bonfire going on. It was just super enjoyable. I highly recommend the Rooiberg Gasteplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility on a remote Karoo farm.

The renovated farm cottage was a delightfully appointed home from home in an idyllic Karoo setting. The farmer and his wife were very friendly and offered great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ‘n fantasties plek met fantastiese mense!

Dit was een van die mooiste en beste vakansies ooit! Ons was daar vir 5 aande en die rustigheid en skoonheid was meer as waarvoor ons kon wens. Die huis en swemdam is ongelooflik gerieflik en mooi. Carien en Ockie het ons so tuis laat voel en aanbevelings gemaak vir roetes op die plaas om te kon verken en plekke om te besoek in die omgewing. Almal behoort hierdie Noord-Kaapse skat te besoek! Hulle het ons ook gehelp met ‘n pap wiel waarvoor ons baie dankbaar is! Ons sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike lekker Karoo ervaring en ek wens ons kon langer kuier.

Dit is die eerste keer dat die fisiese plek nog beter lyk as op die foto's op die webblad. Die huisie is pragtig en skoon. Die omgewing is ongelooflik mooi en die mense is vriendlik. Die gashere sal ook uit hul pad uit gaan om jou kuiertjie by hulle 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ons sal vir seker teruggaan en dié keer bietjie langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik gewees.

Kan die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inez D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez D
Gesin met tieners

Fantasties, verwagting oorskry. Asemrowend mooi.

Die mense was so gasvry en het ons onmiddellik tuis laat voel. Die plek is presies soos op die foto's. Vreeslik mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe M
Gesin met klein kinders

Rus, stilte, afskakel.

Was 'n fantastiese twee aande onder die sterre met privaatheid en rustigheid. Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay at Rooiberg Gasteplaas and I can really recommend this spacious and clean accommodation.

We loved Rooiberg Gasteplaas and can really recommend this spacious and clean accommodation. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best self-catering for Rand value in years.

Very friendly helpful hosts, kindest people, highly recommended spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier H
Saam met vriende

Keurige Karoo.

Ervaar egte Karoo-ruimte en warm gasvryheid by dié weggesteekte paradys. Nuut oorgedoen met Carien se oorspronklike en praktiese dekor, is Rooiberg ‘n perfekte lafenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette S
Saam met vriende

Gasvry, rustig en pragtige akkommodasie.

Goed toegeruste huis. Baie privaat met ongelooflike uitsig, rustig en stil. Eienaars baie gasvry. Ideale oornag na Weskus en Namakwakus. Sal beslis weer gaan en volgende keer langer as een nag bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G
Gesin met klein kinders

A lovely time away from it all.

A beautiful home in wide-open spaces. The kids loved the space and the freedom to explore. We were there in August. The house was warm in the evening from the late afternoon sun but was chilly by the morning. It's a great place to enjoy some silence, beautiful sunsets and amazing stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice accommodation, well finished in style.

Hosts very friendly. A real tranquil farm feeling. Awesome star gazing. Will visit again when in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, pragtige Karoo-omgewing.

Ons het spesifiek na verblyf op 'n plaas gesoek op pad Kaap toe vir een aand. Die 15 km grondpad (in 'n goeie toestand) word genoem op die inligtings-gedeelte op die webtuiste en het ons nie verras nie. Dit mag dalk ander wat nie grondpad wil ry nie minder goed pas. Die wye oop ruimte rondom die huisie was presies waarna ons gesoek het. Carien en Ockie het ons besonder vriendelik ontvang en moeite gedoen om ons na die eenheid te vergesel. Dit bly beslis op ons lys van baie aangename gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl Q - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl Q
Gesin met tieners

Great break. Solitude and charm.

If you really want to get away from it all this is the place to stay. Also a nice break of journey between the Cape and Gauteng. Hosts were also very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plekkie.

Ons het heerlik gekuier op Rooiberg Gasteplaas. Het die pragtige uitsig en n verfrissende swem in die dam baie geniet. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-stilte.

Tipies ou Karoo-huisie van buite en pragtig binne versier. 3 Slaapkamers met gerieflike kombuis en sitkamer. Lekker braai-area buite met pragtige uitsig en baie Karoo-geluide. Heerlike bed en beddegoed. Alles wat jy nodig het. Ideale verblyf om lekker boek te lees, te stap en net te ontspan. Ons het een nag gebly wat heeltemal te kort was, bly ten minste 2 nagte maar as jy net een nag kan bly gaan in elk geval! Wonderlike gashere! Carien ons gaan definitief weer terug wees vir 'n paar nagte dan kan ons lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fanstasies! Stil en rustig.

Carien het die huis pragtig gerestoureer en smaakvol gemeubileer. Die linne is van 'n hoë gehalte en die toerusting van baie goeie kwaliteit. Sagte beddegoed laat 'n mens soos 'n droom slaap. Carien en haar man is 'n aangename en vriendelike mense. Volgende keer bly ons beslis vir langer as net een aand. Die stilte en die sterre is hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette R
Enkelreisiger

Friendly owners, value for money. Very clean.

A tastefully decorated cottage in serene surroundings, what a gem! This place is a must and I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

A real Karoo farm experience hosted by seasoned guest house hosts!

We unfortunately stayed only one night, but Rooiberg is the real deal if you are looking for a typical Great Karoo farm experience. The farm house was recently renovated with great taste and detail and the hosts welcomed us with typical warm Karoo greetings into their world. Rooiberg Gasteplaas is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M
Enkelreisiger

Wonderlike gasvryheid van Carien en Ockie in 'n pragtige, stylvol-gemeubileerde, goed toegeruste huisie in die kalmte en stilte van die Karoo het my besoek onvergeetlik gemaak.

Ockie en Carien is fantastiese gasheer en -dame. Hulle kon nie genoeg vir my doen nie en ek het baie gou tuis en op my gemak gevoel. Die huisie is pragtig en stylvol ingerig - eintlik luuks. Dit beskik oor al die nodige fasiliteite vir 'n rustige verblyf. Ek is jammer ek kon net een aand bly en sal definitief in die toekoms weer 'n draai maak en langer bly. Baie dankie aan die Van Schalkwyks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostess was so accommodating - lovely accommodation.

We had a lovely stay on the farm cottage, all luxuries and necessities provided for. Beautifully and tastefully furnished and our hostess went out of her way to make us feel welcome. Would like to stay longer next time to explore the farm by bicycle, they have tracks to accommodate this. We had our dogs with and they had a ball running freely everywhere. Was great. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H
Enkelreisiger

Beautiful farm stay.

Great hosts. Cottage was well appointed, very clean will all new finishes. Great to see so many stars at night! Would recommend this to anyone travelling the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Enkelreisiger

'n Onvergete ondervinding - pragtige huis, privaat en uitstekende eienaars.

'n Asemrowende ondervinding, met pragtige natuur om jou en stilte en sterre in die aand! Perfekte wegbreek van die stad af of jy alleen is of net n gesin - sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Karoo-verblyf.

Ons het so lekker gebly by Rooiberg Gasteplaas, net spyt dit was so kort gewees. Die kothuis is pragtig ingerig en die gasvrou en gasheer is ongelooflik vriendelik en uiters behulpsaam. Ek beveel hierdie verblyf ten hoogste aan en sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustigheid.

Na 'n baie lang pad van Johannesburg ─ was Rooiberg presies wat ons nodig gehad het. Alles was lieflik en in hul plek. Baie vriendelike ontvangs en die rustigheid van die area sal ons altyd bybly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Die Karoo-gasvryheid was heerlik. Gevoel of ons by jarelange vriende gekuier het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken B

Fantastic host and accommodation.

We were very impressed with the accommodation. Very neat and clean. The host was fantastic and made sure that we were happy at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilde R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sonsondergang en stilte in die wye Karoo.

Heerlike verblyf, wens ons kon langer bly! Kan nie onthou wanneer laas ek vir so lank geen geluid van enige motor gehoor het nie. Die paar ekstra km wat mens van die hoofpad afdraai, is absoluut die moeite werd. Baie gawe en gasvrye mense, hulle huis is 'n hele entjie weg van die gastehuis, sodat dit voel asof mens die enigste mense op aarde is. Huisie self is goed toegerus en beddens en beddegoed puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R
Enkelreisiger

Wonderful opportunity to experience the Karoo.

I'm so glad that I did this different stop-over, which was a great experience for me, well worth the added time. An isolated Karoo cottage on a farm way out of town in the Norther Cape. I slept with open curtains because the stars were so beautiful and the only sounds were the windmill turning occasionally in the wind, the bleating of sheep and the flying bats. I had time for an evening walk into nature which my dog Toto really loved. Then we sat on the veranda watching the unmatchable Karoo evening cloud formations in the gorgeous sunset. The cottage was pristine and well equipped and an overnight stop didn't do it justice. I will be back with my wife for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring en sal graag weer wil kom kuier!

Ons hou van die oop ruimtes van die Karoo en hoop om weer in die toekoms langer hier te kom bly! Wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke op hierdie rustige plaas.

Karien en Okkie se gasvryheid maak die verblyf op hierdie Karoo-plaas absoluut 'n wonderlike ondervinding. Ons gaan definitief uit ons pad uit gaan om weer daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Karoo.

Julle sal ons weer sien, pragtige huis, by 'n skaapkraal, by die ope Karoo. Ons was baie vriendelik verwelkom. Huis is blinkskoon en pragtig uitgelê. Mis dit al klaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valda B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valda B
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens, baie goeie waarde vir geld en 'n besonderse mooi omgewing.

Pragtige huisie in die middel van die Karoo met uitsonderlike diens en baie goeie waarde vir geld. Ons sal dit hoog aanbeveel en hoop ons kan self weer eendag daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J

Pragtige sterre hemelruim.

Lekker wegbreek vanaf die besige roetes. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Saam met vriende

Asemrowend.

Leer ken jouself in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derik V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik V
Gesin met tieners

Karoo-towerkuns.

Carien se gasvryheid, die gastehuis en prentjie mooi omgewing is Karoo op sy beste. Beveel regtig aan vir 'n langnaweek van rustigheid en natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met tieners

Dis 'n pragtige plek met vriendelike mense. Natuurskoon. 'n Egte Karoo-plaas. Die huis is goed toegerus en waarde vir geld.

Met aankoms het die eienaars ons verwelkom. Vriendelike mense en die huis is goed toegerus. Daar is 3 slaapkamers en toegeruste kombuis. Dis 'n egte Karooplaas en die stilte is ongelooflik. Pragtige uitsig. Dit was vir ons die perfekte oornagbestemming op pad Weskus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Saam met vriende

Fantastiese mense met ‘n pragtige blyplekkie! 10/10!

Baie vriendelike verwelkoming al het ons laat daar aangekom. Pragtige 3-slaapkamerplekkie, met DStv, ‘n lekker braaiplek, ten volle toegeruste kombuis (met lekker vars plaasmelk in die yskas)! Baie lekker gekuier en baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus E
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging, omgewing en huisie.

Pragtig gerestoureerde huisie. Goed toegerus. Smaakvol versier. Wonderlike afgesonderde Karoo omgewing en gasvryheid. Maak baie duidelik seker van volledige aanwysings voor aankoms aangesien daar geen borde of roete-aanwysers is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie, veral vir familie!

Ons is aangenaam verras met 'n pragtige, netjiese huisie! Dit is splinternuut en baie gerieflik! Al nadeel is dat dit redelik ver van die grootpad is en dit is op 'n grondpad! Maar moet ook sê die grondpad is baie mooi, selfs vir 'n gewone sedan motor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Heerlikste plek waar ek nog gebly het.

Hoogs aan te beveel. Heerlik rustig en vrede. Dierbare eienaars. Rêrig ’n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiwerf Plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780790c8520b2ed6451d723bef7f68191981d6dc3fbd95e86e79bb2d9c8bad3020b0da0d74ace5b2cb9eef37de627e9cb9d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 62 5 1 5 Vleiwerf Farm Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.355477 21.096806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem