Rooidam Cottage
Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R63, Konka-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R825 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rooidam Cottage is 'n knus kothuis wat onafhanklik van die kragnetwerk is, op 'n skaapplaas 26 km buite Carnarvon in die Karoo-streek. Gaste kan op die plaas stap, fietsry, voëlkyk en wild besigtig.
Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Dagbed kan voorsien word in die hoofslaapkamer vir 'n klein kind.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Daar is ook 'n Dover-stoof om gaste warm te hou op die koue winterdae. Die leefarea het 'n gesellige sitarea en lei na die lieflike stoep.
Gaste moet asseblief onthou dat die kothuis slegs deur sonenergie aangedryf word en nie geskik is vir elektriese toestelle soos haarstyltoerusting, ketels of elektriese ysters nie.
Daar is skape sowel as wild op die plaas en gaste moet asseblief bedag wees op die diere en hulle respekteer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Katinka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R63, Konka-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooidam Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R63, Konka-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom