+59
Selfsorg in Britstown

Rooidam Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 674 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sjarko D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die héél beste oornag tussen die stede. Uitstekende gasvryheid in die vrede van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Rustig, gesellig, vriendelik, mooi. 'n Rus vir die siel. Baie lekker gebly en geswem in die plaasdam .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag
5.0
Jan 2026

Genoegsaam en netjies, lekker plaas atmosfeer en tipiese plaashuisie. Dit was aangenaam, alhoewel 'n bietjie knap vir 4 volwassenes, maar ons het steeds die plaasdam en die braai plekkie baie geniet en heerlik verkwik opgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tana K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heeerlik! Hoenders wat skrop in die klimop buite ons huisie, dwaal deur die vrugteboord, swem in die skoon dam, tennis op die kleibaan, braai op die stoep, sterrekyk, oulik toegruste huisie met karakter. alles heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag
5.0
Des 2025

Value for money, clean, safe. Clean, safe, value for money with friendly hosts. Just what we needed after a long drive!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal weer kom! Lieflike plek om energie te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie oulike plek met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en veilig. Karee huisie is pragtig en goed toegerus. Die lugverkoeler was 'n wenner in die Desember hitte. Ons het die stap op die plaas geniet en kon pragtige foto's neem. Dit was ons 2de keer daar en sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent. Excellent atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 683

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 674 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang