Bo-Karoo Akkommodasie by Rooidam Guestfarm | LekkeSlaap
+2

Rooidam Guestfarm

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Rooidam Guestfarm
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mathilda P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mathilda P
Gesin met klein kinders

Nie wat geadverteer word nie.

Die kamer wat verskaf is, is nie soos geadverteer nie. Opblaasswembad is voorsien. Geen grasperk nie, net rooi grond wat skoon gevee is met 'n braai in 'n garage. Meer as 10 km lange sinkplaat pad na die plaas.

Mariska G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Gesin met tieners

Rustigheid en mooi dekor. Kos vir 'n uitgeputte siel.

Baie geniet. Sal weer daar wil oornag.

Rooidam Guestfarm's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is opreg bly dat julle ons plekkie geniet het.

Rooidam Guestfarm
Euphemia V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euphemia V
Besigheidsreis

Baie lekker en gesellige huis. Baie mooi.

'n Pragtige ou plaashuis met oudtydse meubels. Dit skep 'n gevoel van waarde en trots.

Rooidam Guestfarm's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Rooidam Guestfarm
Doreen A - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vriendelike plaashuisverblyf.

Ons is met baie hartlikheid ontvang, en Jolize, Francois en Franco het vir ons die Magersfontein monument gaan wys, wat op hulle plaas geleë is. Die eienaars het baie moeite gedoen met die fasiliteite. Die kamers is netjies en gerieflik. Jolize-hulle is, soos ons, kat-mense, en daar was drie vriendelike klein katjies wat die huis met ons gedeel het. Ons het heel veilig gevoel, maar dit kan wees dat stadsmense bietjie skrikkerig voel in die oopte. 'n Waghond of twee sal miskien 'n verskil maak.

Rooidam Guestfarm's terugvoer

Hi Dorreen.
Baie dankie vir terugvoer. Ons is besig met die huisie langsaan en ons voorman en sy vrou trek dan met hulle honde daar in so oor 2 weke. Dit behoort dan meer veilig te voel alhoewel dit baie veilig is by ons. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Rooidam Guestfarm
Chris N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie stil en baie aangenaam en baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Dankie.

Rooidam Guestfarm's terugvoer

Hi Chris.
Ek is jammer julle het bietjie verdwaal. As ek op whatsapp die "location" stuur kom jy baie makliker by ons uit. Die pad is reguit met net twee af draaie.
Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.

Rooidam Guestfarm
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Magersfontein-plaas, Modderrivier, 8700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdVmbQjWZzyJNjBy5qqb3JdCo4jRxnHYs9UhqHopfXCD7ei9yp9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 4 Klein Magersfontein Farm Modderrivier 8700 Vrystaat 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -29.022694580522 24.769855588674
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za