Britstown Akkommodasie by Rooidam Cottages | LekkeSlaap
+46
+46

Rooidam Cottages

  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooidam Cottages is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Peninsula.

Die selfsorgverblyf bestaan uit 3 kothuise en 'n woonstel met byna dieselfde uitleg.

Die kothuis is vrystaande, maar tog naby die plaasopstal. Daar is 'n kombuisie met 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens en 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed. Die Karee-kothuis het 'n volledige en suite-badkamer en slaapplek vir 5 gaste. Bloubos-kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Granaat-kothuis is 'n dubbelverdiepingkothuis met 'n volledige badkamer en slaapplek vir 6 gaste in 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens.

Die eenhede is nuut, skoon en ruim. Alles wat gaste benodig, word voorsien. Daar is veilige parkeerplek onder 'n skadunet, dak of bome naby die eenhede, sowel as 'n kragprop buite vir yskaste. Gaste kan gerus gaan stap, swem, tennisspeel, voëlkyk en lekker om die braaivleis kuier.

Kom beleef die rustigheid van 'n Karooplaas en maak dit meer as net 'n bestemming om jou bene te rek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 285 resensies vir Rooidam Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooidam Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ubjcOswvkMUQJ2AkiL4hNA0yNFZYJuAydh85Hok1KQqqxWnz5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 285 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za